Willemien Posted October 8, 2008 Report Share Posted October 8, 2008 Hi,Ek en Stefan is nou al bietjie meer as 'n jaar hier in Dowerin (165 km van noord oos van Perth). En alhoewel ons al lekker ingeburger is, verlang ons na 'n lekker kuier in Afrikaans. Ek is baie opgewonde oor die Food and Wine festival in November in Perth en ons sal definitief daar wees.GroeteWillemien Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.