Jump to content

Holiday Visa


Allie en Urs

Recommended Posts

HI, Ek wil net weet of iemand al die volgende goedoen het, of weet hoe ek dit kan doen.

Ek en my familie kom in Nov oor na OZ op n 457 visa.

My skoons ours will graag vir 3 - 6 maande saam met ons oorkom om my vrou te help "in-settle". Die probleem is dat hulle 2 jaar gelede gelikwadeer is. Hulle kry inkomste uit n huis wat hulle verhuur.

Nou volgens die site, moet hulle 3 maande se bankstate wys, en ook bewys dat hulle sal terugkeer na SA. My Skoonpa, kry n pension,maar dit woord groot en deels gebruik vir hulle medies. Die huur geld is kontant.

Nou my vraag is, as ek vir hulle n som geld in hulle rekening betaal, se $25000, sal hulle kan kwalifiseer vir n 3 of 6 maande besoekers visa, of wat moet hulle nog doen. Die huis wat hulle uit huur is in my naam, vanwee die feit dat hulle gelikwadeer is, maar die huur kontrak is in my skoonpa se naam.

Is daar iemand wat al iet soortgelyks gedoen het.

Dankie

Allie

Link to comment
Share on other sites

Hi Allie

nie heeltemal die selfde situasie nie, maar dalk kan jy van die info gebruik.

My skoonma was Julie vir maand by ons gewees. Holiday visa net 3 maande....dink langer is dit 'n long stay visa of so iets..elkgeval. Sy besit geen eiendom en kry net haar pensioen. Sy haar visa binne 2 dae gekry.

Ons het deur Harvey World travel in Sanlam Centre in Parow gewerk. Hulle het haar met al die vorms gehelp. Sy moes net 2 fotos en haar paspoort saam neem. Ons het invite direk aan HWT ge-email so wel as 3 maande se bankstate as bewys dat ons haar sal kan onderhou terwyl sy hier is. Sy het glad nie nodig gehad vir bankstate nie.

HWTravel het ons so R500 gevra vir als en dit sluit courier en visa kostes als in.

Dalk is dit nie nodig dat hulle bank state hoef te hê nie of dat jy vir hulle inbetaal nie. As jy bankstate van jou rekening gee as bewys dat jy hulle kan onderhou vir die tydperk...

Hoop dit help

en goodluck met als.

Lindy-Lee

:)

Link to comment
Share on other sites

Dankie, Ja ek skat my skoonma ne pa sal seker vir langer wil bly, aangesien hulle enigste keinkind by ons is..

So jou ma het std die 3 maande visa gekry?

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...
... Ons het invite direk aan HWT ge-email so wel as 3 maande se bankstate as bewys dat ons haar sal kan onderhou terwyl sy hier is. ...

Ons is in 'n soortgelyke situasie en wil my ma ook saamneem vir dieselfde rede. Die verskil is net dat ons nog nie daar is nie en dat ons nie 'n invite kan stuur nie. Sal dit voldoende wees as ons iemand in Australie vra om dit te doen? Wat behels so 'n invite en is daar moontlike aanspreeklikheid teeroor die persoon wat dit stuur? Mag die invite van 'n vriend af kom of moet dit familie wees?

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...