Jump to content

NUUSKIERIGE AGIE


benita
 Share

Recommended Posts

MARINDA

JULLE IS UITERAARD NOU TERUG IN DAARDIE PRAGTIGE DORP VAN JULLE EN HET AL DIE LEKKER VET SLOBBERIGE NAT SOENE VAN DIE KLEINGOED GEKRY EN ALS VERTEL, NOU WIL ONS OOK WEET, WAS JULLE LSD DIT WAARVOOR JULLE GEHOOP HET :) EN LYK DIT OF DAAR TOEKOMS PLANNE IS??

VERTEL TOG ASSEBLIEF, DUPI VRA MY NOU DIE AAND EN TOE MOES EK MY KOP LAAT HANG,:wacko: WANT EK WAS SOOOOOOOOOOOOOOOOOOO LANK LAAS OP DIE FORUM EN WEET NIE EENS OF JY LAAT WEET HET NIE.

DANKIE, LIEWE MARINDA WANT DANKSY JOU HULP HET MY 2 PRINSESSIES & HUL OUBOET HULLE PAKKIE ONTVANG EN WAS DIE 'BIRTHDAY' ROKKIES BETYDS.

MOOI DAG

BENITA:hug:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...