Jump to content

Canberra ..ek is beindruk


Firstworld_girl

Recommended Posts

Beste boorlinge van Canberra

net 'n vinnige agtergrond....my verpleegregistrasie sloer nou al amper so lank soos ' n PR visa goedkeuring....en daarom brei ons virtual LSD net verder uit.

Beroeps en loopbaansgewys is ek 'n geregistreerde verpleegkundige met beide ICU ervaring, sowel as corporate ervaring in 'n managed health care/ mediese fonds omgewing. Dis bietjie tricky om vinnig op te som, maar basies volg ek hoe risiko pte op in hospitaal, kommunikeer met die verskillende lede van die multi dissiplinere span ivm behandelingsopsies. As pt bv kwalifiseer vir rehab/step down/ tuisverpleging sal ek motiverings skryf vir ons fondse en dan die magtiging reel.

My vraag is, sal daar opsies wees vir so iets in Canberra. Ek het al werk gesien in Sydney/Brisbane/Melbourne in die lyn maar nog nie regtig in Canberra nie. Dis ook baie moeilik om recruitment agente in die lyn te kry. daar is 'n ccjobs=agentskap in Sydney wat poste het vir internasionale versekerings mpye. Ek vermoed dis omdat die Aus gesondheidsisteem meer 'sosialisties' is as ons geldgierige windsbedrewe privaatsektor en 'n verbrokkelde staatsisteem.

Enige idees?

Dan het my eggenoot 22 jaar diens by UCT as 'n teater tegnikus - klank en beligting. 16 jaar by die Baxter teater en die laaste 6 jaar by die Dramaskool. Wat sou opsies vir hom wees.

Vraag no 3 + 4 - wat het julle aangetrek om spesifiek Canberra te kies/wat laat julle daar bly.

Wat is die moeilikste/vreemdste van die aanpassing.

Ek sien uit na julle antwoorde. Is baie beindruk ek het op 'n 'live in Canberra' website inligting aangevra en vanoggend in die pos het ek leer vol inligting met tot 'n koerant in gekry. Duidelik "opiball".

Antoinette

Link to comment
Share on other sites

Hi Antoinette

Het hierdie vraag 'n paar dae terug gesien maar nog nie geantwoord nie want ek het tot nou toe nog nie kans gekry om vir langer as 5 minute by die computer te sit nie. So here goes...

My vraag is, sal daar opsies wees vir so iets in Canberra. Ek het al werk gesien in Sydney/Brisbane/Melbourne in die lyn maar nog nie regtig in Canberra nie. Dis ook baie moeilik om recruitment agente in die lyn te kry. daar is 'n ccjobs=agentskap in Sydney wat poste het vir internasionale versekerings mpye. Ek vermoed dis omdat die Aus gesondheidsisteem meer 'sosialisties' is as ons geldgierige windsbedrewe privaatsektor en 'n verbrokkelde staatsisteem.

Enige idees?

Ek weet nie maar hier is websites van hospitale in Canberra - miskien kan jy so paar introductory emails uitstuur na hulle.

http://www.calvary-act.com.au/

www.canberrahospital.act.gov.au

www.jjmh.com.au/

http://www.healthscopehospitals.com.au/inf.../22/hospitalId/

Dan het my eggenoot 22 jaar diens by UCT as 'n teater tegnikus - klank en beligting. 16 jaar by die Baxter teater en die laaste 6 jaar by die Dramaskool. Wat sou opsies vir hom wees.

Probeer:

http://www.canberratheatre.org.au/pages/index.asp

http://www.thestreet.org.au/

Vraag no 3 + 4 - wat het julle aangetrek om spesifiek Canberra te kies/wat laat julle daar bly.

Wat is die moeilikste/vreemdste van die aanpassing.

Kleiner as Sydney - so minder verkeer en makliker om jou bearings te kry. Baie werk, goeie lewens standaard, goeie universiteite.

Huis pryse is ongelukkig baie duur.

Hoop dit help. Alles van die beste.

K.

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie vir jou moeite!

Ons het ook nou al so stuk stuk deur die pak gewerk...

nou wag ek net vir die Nursing board se dokumente. Aai tog dis al amper 8 maande later....IELTS het my met 5.5 maande opgehou....

Gaan verder oplees en laat weet.

Antoinette

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...