Jump to content

Nie vir sensitiewe mense bedoel nie.


Leon

Recommended Posts

Duisende gewone mense, wereld wyd, het reeds die e pos onderteken, en stem saam dat die ouers in die openbaar gehang moet word. En dit nog in Pretoria, dis skrikwekkend dat ouers 'n klein onskuldige kindjie so kan mishandel.

post-25-1222392090.jpg

Link to comment
Share on other sites

Haai nee man maar dis nou mooi!

Waar kan ek so kamer bestel????

PS. My bloed is BLOU!!!

Nats

:ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Ai maar dis mooi, ons bloed is ook blou, sal dit maar moet invoer vir ons kleinkind.

Link to comment
Share on other sites

Daar in Guateng is die winkels vrot van die beddegoed :ilikeit: Gereeld gesien as ek gaan 'shop' het. Toe ons van die Kaap af Gauteng toe getrek het was dit so waar as wragtag rerig erger as emigreer. As jy nie vir die bulle skree nie, moet jy vir die Lions skree en hulle sukkel sukkel maar so om by die doellyn te kom :( My seun was baie bekommerd toe hy die eerste keer van de skool af kom en vra "Ma, moet ek nou vir die Bulle skree? Oupa gaan nie daarvan hou nie."

Met die footy het ons darem nie voorafgaande lojaliteite nie :)

Link to comment
Share on other sites

At King's Park, in the Wildebeest Room, we would merely have smiled about that bedroom...:ilikeit:

Dax

Link to comment
Share on other sites

As a social worker (and a sharks supporter!!!!) I must object! This room really does equate child abuse and neglect!

Link to comment
Share on other sites

hehe good try Alison!

Good on you Oosie!

Link to comment
Share on other sites

die ouers behoort aangekla teword van ..... iets ek weet nog nie wat nie

geen kind moet deur so n tramatiese ding tegaan nie

dan is dit ook nog elke aand

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...