Jump to content

MOET SOMS NA DIE MYLPALE VAN GISTER KYK...


Nicolaas

Recommended Posts

Hallo da jul hoopvolles :blink:

Jy mag miskien vandag VOEL of dit alles ni di moeite werd is ni,want dit vat soveel langer as waarvoor jy jouself voorberei het.....dan is hierdie 'post' vir jou bedoel (en glo my,ek praat vandag met myself ook).

Wil jy ni so bietjie terug kyk na die gisters van jou lewe nie....

Hoe het di hele gedagte ontstaan om te immigreer. Wat het gebeur dat jy tot hier gekom het. En ek weet sommer (net soos ek),moet jy ook vandag erken dat dinge nie sommer net vanself gebeur het nie. As die Here ni vi jou di deure tot nou geopen het nie....self sou jy dit inelkgeval ni kon regkry nie....

Waarom dan twyfel terwyl jy al so ver gekom het.... en dit bring my by wat ek eintlik wil se:

In Joshua 1 praat die Here verskeie kere met Joshua oor die saak dat hulle op die vooraand staan om die beloofde land inbesit te neem. Wat egter opvallend is rondom die hele belofte, is dat die Here telkemale die woorde ..."wees baie sterk en vol moed" gebruik wanneer daar met Joshua gepraat word. Dit het my tot die besef gebring dat alhoewel die beloofde land voor hulle was,dit beslis nie n maklike proses moes gewees het nie....... Ek dink selfs Joshua het dikwels 'gevoel' dat alles dalk ni di moeite werd was ni. Selfs toe hy di volk opdrag gegee het om padkos te pak (v11) omdat di plan was om oor 3 dae di land in te neem...het hy verseker ook met gedagtes van 'twyfel' gestoei. Hy het geen ander sekerheid gehad as di Woord van di Here dat dit met hulle goed sou gaan in di nuwe land ni (v8).... Maar dit was AL wat aan di einde van di dag di verskil vi di volk gemaak het...en dit was di Woord van di Here...

En net so....sal di Here vi jou ook di verskil maak. Ek wil jou dus aanmoedig om bietjie na di mylpale van gister te kyk,sodat di belofte van more weer in jou gees kan vlam vat.

Wees baie sterk,hou goeie moed en moeni omdraai ni..."You have too much to gain...to lose" :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Dankie Nicolaas, dit is alles so waar, toe ek jou post vanoggend vir my man lees toe se hy dit gee mens sommer weer baie moed.

Hennie en Linda

Link to comment
Share on other sites

Ons poog om einde Desember oor te gaan...het n werksoffer gekry vanaf Bunbury...sal hierdie week gefinaliseer wees. As ek di kontrak teken is ons binne 4 tot 5 weke daar.

Moet nog net die medicals agter di rug kry....di res is als afgehandel

Ons glo dit wat moet gebeur , sal so wees..... Die deure wat moet oop wees, sal wyd oop staan.....

"Ons kyk 'Wes'....doen ons 'Bes'....en die Here sorg vir die 'Res'...

Dankie dat jul saam met ons glo

Groete

Nicolaas

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...