Jump to content

Afrikaanse Kerkdiens in Melbourne


Pippa

Recommended Posts

Email oor die Afrikaanse Kerkdiens: Eerskomende Sondag 28 September 2008 om 6pm is dit weer ons maandelikse Afrikaanse diens, en ons nooi julle hartlik uit om die diens by te woon en om mede Afrikaners beter te leer ken en wedersyds te ondersteun. Die Christian Reformed Church of Wonga Park is op die hoek van Yarra Rd & Gatters Rd, Wonga Park. (Melways 36 G6.) Die diens begin om 6pm en daarna kuier en drink ons koffie in die saal.

‘n Spesiale welkom aan al die nuwelinge hier in Melbourne. Mag die Here julle seën in julle nuwe tuiste.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...