Jump to content

Suid Afrikaanse Dokters


broekies
 Share

Recommended Posts

Hi, is daar iemand wat dalk kan help wat weet van suid afriaanse dokters in melbourne. Verkieslik naby Bulleen Melbourne. My vroutjie is 30 weke swanger en ek moet haar by 'n dokter kry. Dit hoef nie noodwendig Suid Afrikaanse dokters te wees nie. Enige raad welkom, dankie

Link to comment
Share on other sites

Ons bly naby, in Balwyn North, sal probeer vir jou uitvind. (langs Bulleen rd)

*

Ok, hierso.

Balwyn Health Care

4 Belmore Road

9 859 4188

As jy meer info soek, laat my weet. Buurvrou het drie maande terug gekraam. Ek sal gou vir haar gaan vra as jy dringend hulp nodig het.

Edited by polly
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...