henniedup Posted September 21, 2008 Report Share Posted September 21, 2008 Hi almalWil net graag aan almal wat moontlik iemand van SA more in Sydney verwag laat weet die vlug van Quantas wat 18:00 (SA tyd) moes vertrek is ge"delay". Koosdup het 18:25 laat weet hulle sit nog en wag by die OR Tambo lughawe. Is nie presies seker hoe laat die vlug toe vertrek het nie. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.