Jump to content

Biltongboer has landed


Biltongboer
 Share

Recommended Posts

Foto op die snotblock

Hier is ons op Perth se lughawe, net na ons deur die lang proses by Customs deur is. (Sien foto op die link)

Die vlug het goed gegaan, ek het egter baie min geslaap gedurende die 20 ure van die vlug. (11 ure na Singapore, 4ure op Singapore lughawe, en toe nog 5 ure na Perth.)

Ek sal later die storie in meer detail beskryf. My internet konneksie is 'n gemors op die oomblik, sal dit hopelik more kan verbeter.

My vrou lag vir my, want ek praat al klaar met so Aussie-"drawl". When in Rome...

See ya later mate!

Link to comment
Share on other sites

Welkom Biltongboer en familie, ek hoop regtig dat Perth in al julle wense voorsien! As julle julself ooit in Melbourne gaan vind, onthou om kontak te maak!

Link to comment
Share on other sites

:ilikeit::ilikeit: WELKOM BILTONGBOER EN FAMILIE!! :ilikeit::ilikeit:

Hou ons op hoogte van julle nuwe lewe!

Link to comment
Share on other sites

Ek is bly julle is veilig. Ons vlieg oor so 8 ure, jy het darem nou al die ure op die vliegtuig agter die rug. Lekker rus, en geniet die nuwe land en al die nuwe ondervindings.

Link to comment
Share on other sites

Welkom in Perth, bly julle is uiteindelik hier :ilikeit: :ilikeit: Jammer oor die weer, ek sien more en Dinsdag behoort meer sonnig te wees.

Hoop julle sukkel nie so baie hier soos in Afrika nie!

Link to comment
Share on other sites

Welcome! Its amazing how different one pictures who is behind a username. All the best of the best for your settling in!

Link to comment
Share on other sites

Hi BB & Familie,

Welkom in Perth en ek hoop julle gaan net so gelukkig wees soos ons op die oomblik hier is. Hoop ons sien julle darem by 'n koffie klub (daar is volgende week en Woensdag een by Gloria Jeans by Sorrento Quay) of as julle nog vinniger mense wil ontmoet ons bly in Innaloo en stap elke vrydag oggend van so 09:00 af van Scarborough beach af na Trigg beach toe dan drink ons daar 'n koppie koffie. Julle is meer as welkom om saam met ons dit te doen as julle in die omgewing is.

Lekker insettle en as julle enige iets nodig het skree net.

Groete

Elizna

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom in Perth en hoop ons sien julle die 12de Oktober by die piekniek

Groete

Die Beukes gesin

Link to comment
Share on other sites

Welcome! Its amazing how different one pictures who is behind a username. All the best of the best for your settling in!

Yep, I look much better on my profile pic, don't I?

Edited by Biltongboer
Link to comment
Share on other sites

Welkom!

Link to comment
Share on other sites

Welcome! Its amazing how different one pictures who is behind a username.

Totally agree with Jordy!!

I myself pictured a 'farmer in khaki's.... :whome:

Thanks for keeping us up to date with your journey!!!

Take care and BEST for everything... including that new accent!

red

Oi Oi Oi

Link to comment
Share on other sites

Boeta, bly julle is veilig daar. Sien uit om te hoor hoe julle dit ervaar het en hoe dit daar gaan.

Link to comment
Share on other sites

Hi Biltongboer

I am so glad you and the family finally made it through all the hurdles etc, I hope it is well worth the wait.

Have a snotblock on me.....mate

Andrea L

Link to comment
Share on other sites

Hey Biltongboer en Familie

Ons is ook in Perth - as jul iets nodig het, laat weet, ons maak 'n plan!!

Good luck met al die admin wat gedoen moet word, en geniet dit - julle is nou deel van die klub wat offisieel die "global jackpot" gewen het, om so bevoorreg te mag wees om in Aus te mag bly!!

Geniet dit - en weereens - as jul iets nodig het, PM, dan ruil ons nommers en kyk waar kan ons help!

Groetnis

Link to comment
Share on other sites

Foto op die snotblock

Hier is ons op Perth se lughawe, net na ons deur die lang proses by Customs deur is. (Sien foto op die link)

Die vlug het goed gegaan, ek het egter baie min geslaap gedurende die 20 ure van die vlug. (11 ure na Singapore, 4ure op Singapore lughawe, en toe nog 5 ure na Perth.)

Ek sal later die storie in meer detail beskryf. My internet konneksie is 'n gemors op die oomblik, sal dit hopelik more kan verbeter.

My vrou lag vir my, want ek praat al klaar met so Aussie-"drawl". When in Rome...

See ya later mate!

All the best to you guys in Australia. What a beautiful family you have.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...