Jump to content

Canberra ons arriveer in Oktober


Dawidopp

Recommended Posts

Ons het vandag ons vliegtuigkaartjies bespreek en hoop om DV 3 Oktober 2008 in Canberra te land. Dit gaan 'n vreeslike skok op ons sisteme wees aangesien ons nog nooit oor die groot water was nie en ek is 30 weke swanger met ons 2 seuntjie. Ons kom op 'n 175 visa. As daar enige ander Suid Afrikaners is wat in Canberra is en vir ons kan raad gee (Ons kom net met ons tassies) dus ons moet alles daar aanskaf en reel en baie vinnig ook want my man sal seker na 2 weke moet begin werk (dat ons nie te veel spaargeldjies eet nie) en ek moet 'n Ginekoloog kry wat vir my 'n keisersnee kan doen.

Groete

Ewouda Opperman

Link to comment
Share on other sites

Hi guys,

My hubby is flying out 2nd Oct and arriving in Canberra the 3rd too !! He starts work on the 7th as I believe the 6th is a public holiday. Where will your hubby be working ? Have you been to ACT before ?

I am so so pleased your problem from yesterday was sorted out so fast. Must have been a huge relief.

Link to comment
Share on other sites

Hi da!

Ons is al van Feb '07 hier in Australia, maar ons trek ook volgende week na Canberra. Ons sal 25/09/2008 daar aankom. Jong, ek weet self nog nie al die ins en outs van Canberra nie, so ongelukkig kan nie veel help met info nie.

Wil maar net sê dit sal baie lekker wees as ons almal bietjie bymekaar kan kom en kuier een of ander tyd.

Daar is 'n campaign wat Canberra baie bemark en hulp en info aanbied vir nuwelinge. Kyk so bietjie rond daar: http://www.liveincanberra.com.au/ Hul het ook 'n baie oulike stelsel waar hul vir die 1ste jaar wat mens in Canberra bly, gratis events het waarna jy kan gaan. Partykeer is die bv gratis kaartjies na 'n rugby wedstryd, ander kere kan dit 'n gratis uitstappie na die Zoo wees met 'n braai en so ingesluit. Ek dink dis baie nice.Ek het juis vanoggend vir hul ons details deurge-email om te registreer (ook gratis). http://www.liveincanberra.com.au/events.html

Sterkte vir die laaste dae, staan vas en geniet elke oomblik.

Groete

Aneldari

Edited by Aneldari
Link to comment
Share on other sites

hi Aneldari

We went to their chat in Durban a few months back. Would be interesting to know if anyone in Canberra joined this group and if so was it any good / beneficial.

Link to comment
Share on other sites

Hi Ewouda,

Jy het 'n keuse tussen publieke en privaat mediese diens. Met 'n 157 visa neem ek aan dat julle dadelik vir medicare sal kwalifiseer (iemand help my reg as ek verkeerd is). Die publieke sisteem het antenatale klinieke waar jy deur 'n midwife en ginekeloog gesien word (in jou geval sal dit op 'n weeklikse basis wees). 'n Mens het dan nie regtig 'n keuse wie jy sien nie, jy sien die persoon wat op diens is op daardie stadium.

Ek kan nie oordeel hoe goed die publieke diens met 'n keiser is nie maar ek het 'n heel goeie ondervinding gehad met 'n natuurlike geboorte by die Calvary hospitaal in Belconnen en het ook goeie dinge gehoor van die Canberra Hospitaal se kraamafdeling.

Die privaat opsie is duurder maar dan sien jy dieselfde ginekeloog elke keer en jy kry 'n privaat kamer, so jy hoef nie die saal te deel met drie ander mense nie. By Calvary hospitaal word daar van dieselfde fasiliteite as die publieke kraam afdeling gebruik gemaak terwyl John James Hospitaal heeltemaal privaat is - ek is nie seker hoe dit by die Canberra hospitaal werk nie.

Weet jy al waar julle gaan bly? Dit sal 'n aanduiding gee watter hospitaal/mediese sentrum die logiesste plek sal wees om by te gaan aanklop.

Sterkte!

Hannelie

Link to comment
Share on other sites

Hi guys,

My hubby is flying out 2nd Oct and arriving in Canberra the 3rd too !! He starts work on the 7th as I believe the 6th is a public holiday. Where will your hubby be working ? Have you been to ACT before ?

I am so so pleased your problem from yesterday was sorted out so fast. Must have been a huge relief.

Hi,

We are so glad to hear that somebody else will fly with us! Are you going to fly at a later stage?

Regards

Ewouda

Link to comment
Share on other sites

Hi Ewouda,

Ya, the kids and I leave on the 24th Nov as I am trying to sell the house and all sorts !!! Market really bad at the mo.

Hubby has to start work, the company waited a whole year and not fair to make them wait another 2 months. So he will be flying by himself. Shame !

Not much longer left for you now, take care,

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...