Jump to content

Wiskunde van toeka tot nou


Kapoen

Recommended Posts

* Wiskunde in die 1960's :

'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy

produksie-koste is 4/5 van die prys.

Wat is sy profyt?

* Wiskunde in die 1970's :

'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is

4/5 van die bedrag, of R80.

Wat is sy profyt?

* Wiskunde in die 1980's :

'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is

R80.

Het hy 'n profyt gemaak?

* Wiskunde in die 1990's :

'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is

R80 en sy profyt is R20.

Opdrag: Onderstreep die syfer 20.

* Wiskunde in die 2000's: 'n Boer kap 'n pragtige woud af sodat hy 'n

profyt van R20 kan maak. Voordat hy dit egter kan verkoop, word hy

geskiet en sy bakkie gekaap. Die kaper verkoop die hout vir R50 en die

boer se bakkie vir R800 en maak dus 'n wins van slegs R850.

Opdrag: Verduidelik hoekom dit apartheid se skuld is.

Link to comment
Share on other sites

As 'n grappie beloed maar tog so waar. Dit maak mens sommer hartseer - en daar is op die forum 'n hele paar blaaie wat dit ondersteun

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...