Jump to content

'n groot DANKIE van 'n baie bly ouma


benita

Recommended Posts

:D Môre Forumites,

Die forum is vir my een van die heerlikste sites om op te kuier, en weereens ons leer so baie...............

'n BAIE BELANGRIKE les wat ons nooit moet vergeet nie (en ek glo almal weet dit) is die dankie sê.

Almal met wie ek gesels was nog net bereid om te help en kritiek is meestal opbouend, maar belangrikste is seker dat ons hoor mekaar se harte op die forum.

Marinda dankie dat jy 'n ouma-hart gehoor het, vir ander mag dit klein lyk, maar hierdie forumite het 'n :cry: ouma gehoor en sy vlieg vanmiddag Perth toe met 'n lekker pakkie vir my kleingoed en ook 'n stewige drukkie vir almal. Dankie en mag julle vlug en besoek alles wees wat julle op hoop - Gaan veilig en onthou julle kleingoed is op die beste plek - natuurlik by ouma & oupa :ph34r::o

Geniet ook julle ALLEEN-TYD :o:whome:

DANKIE van 'n B) ouma (sonder die gryskop - LOL)

Groete

Benita & Dupi :holy:

Link to comment
Share on other sites

More Benite

Dit is lekker om te sien iemand van daai kant van die wereld is ook hier op. Ons kom van daar my man en lank daar op die myne gewerk. Ek mis Rustenburg baie my beste vriendin is daar op 'n plaas. Ons hou darem nog kontak. ;)

Hoegaan dit daar in julle gedeelte van die wereld?

'n Baie lekker dag daar vir jou! ;)

Link to comment
Share on other sites

More Benite

Dit is lekker om te sien iemand van daai kant van die wereld is ook hier op. Ons kom van daar my man en lank daar op die myne gewerk. Ek mis Rustenburg baie my beste vriendin is daar op 'n plaas. Ons hou darem nog kontak. :cry:

Hoegaan dit daar in julle gedeelte van die wereld?

'n Baie lekker dag daar vir jou! ;)

Hallo New of sal ek sommer Anje sê, :cry:

Ja Rustenburg is 'n heerlike dorp en het ek goeie tye hier. Waar is jou vriendin op 'n plaas maw in watter omgewing, miskien ken ek haar. Hoewel ek nou nie meer jonk is nie ken ek so baie jongmense.

Waar in Perth woon julle? Ek sien jy vra oor SA dokters, my dogter woon in Mindarie en het 3jong kleingoed, op die forum is haar naam Niens as ek reg is :cry: (skuus ons praat mos nie op die forum met mekaar nie maar op skype en globel so ek dink dit haar naam, sien so af en toe haar kommentaar) Sy sal weet van dr's en tande en nie eet nie en al daai goed. So kontak haar gerus.

Rustenburg is steeds 'n baie lekker dorp, :cry: maar ons vertrou om baie binnekort permanent Aus toe te kom, ons wag juis vir 'n werk offer want vanweë ons ouderdom sal ons moet op 457 oorgaan. Watse werk doen jou man, en waar werk hy, het julle ook met 457 oorgegaan?

Ons gaan in elk geval vanaf 21 Nov tot so die 30Des kom kuier by my dogter en sal graag van die forumites wil ontmoet.

Laat dit intussen mooi gaan

Lekker aand

Benita :cry:

Link to comment
Share on other sites

Hi weereens,

Ons het veilig aangekom in Perth en sommer dadelik deurgery Ocean Reef en Minderie toe. Dis ongelooflike mooi, rustige plekke! Sal nie omgee om self daar te woon nie. Jou meisiekind was ongelukkig nie daar nie, so ek kon ongelukkig nie vir haar 'n drukkie gee nie. Haar bure is egter baie hulpvaardig. Ons het so 'n bietjie gesukkel met die "mobiles"

Ons sal weer gesels: ek en my man is malverlief op Perth - ons het nog skaars begin!!!

Groete

Marinda

Link to comment
Share on other sites

Hi weereens,

Ons het veilig aangekom in Perth en sommer dadelik deurgery Ocean Reef en Minderie toe. Dis ongelooflike mooi, rustige plekke! Sal nie omgee om self daar te woon nie. Jou meisiekind was ongelukkig nie daar nie, so ek kon ongelukkig nie vir haar 'n drukkie gee nie. Haar bure is egter baie hulpvaardig. Ons het so 'n bietjie gesukkel met die "mobiles"

Ons sal weer gesels: ek en my man is malverlief op Perth - ons het nog skaars begin!!!

Groete

Marinda

Ai tog,

so bly om te hoor julle is daar en veilig en aan die gang, Nina my dadelik gebel toe sy by huis kom en was so hartseer dat sy julle gemis het, hoop dat julle dalk met terugkeer 'n plan kan maak - GENIET DIT...........................

onthou : LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE, mag julle drome waar word en julle met 'n positiewe offer terugkeer.

Groete

Benita

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...