Jump to content

SARS Kopseer


bluesfan

Recommended Posts

Hoe gemaak met SARS?

Hi almal. Ons het die goeie nuus gekry dat ons 457 visas goedgekeur is. Wil net graag by julle wat nou al deur die proses is hoe julle gemaak het met ons geliefde belasting plekkie SARS. Die visa is geldig vit twee jaar en ons gaan dus nie hier belasting betaal nie. Ons het seker tien verskillende mense gevra en tien verskillende dinge gehoor. Een hele dag se verlof gemors by SARS en 'n paar uur by die bank spandeer :whome: . Nog steeds is ek niks slimmer nie. Moes julle ook die MP336a,b ingevul en stuur het ir SARS ofwerk mens maar deur 'n konsultant. Ek wil nie he die mense moet my opspoor daar in Adelaide en dink ek skuld hulle nog geld nie. Ek het darem reeds 'n sertifikaat van good standing gekry. Laat weet my asb as een van julle dalk dieselfde paadjie geloop het en my kan raad gee.

Groete

Jakes

Link to comment
Share on other sites

  • 1 year later...

Ek moes 'n MP336a en IT21b invul. Ek moes dit doen vir formal migration. Jy dink jy het probleme, die ou wat die tax doen vir die company waarvoor ek verlede jaar nog voor gewerk het, het die tax opgemors en ek het nog nie my IRP5 vir 2009 gekry nie, nou wil SARS uitvind hoekom ek nog nie my tax ingegee het nie. En die tax consultant wat die IRP5 moet doen, het ook nog nie my tax ingegee nie, hy het gese omdat hy so lank gevat het, sal hy dit vir my ingee. Kopseer op kopseer.

Link to comment
Share on other sites

Ek moes 'n MP336a en IT21b invul. Ek moes dit doen vir formal migration. Jy dink jy het probleme, die ou wat die tax doen vir die company waarvoor ek verlede jaar nog voor gewerk het, het die tax opgemors en ek het nog nie my IRP5 vir 2009 gekry nie, nou wil SARS uitvind hoekom ek nog nie my tax ingegee het nie. En die tax consultant wat die IRP5 moet doen, het ook nog nie my tax ingegee nie, hy het gese omdat hy so lank gevat het, sal hy dit vir my ingee. Kopseer op kopseer.

Gelukkig het ek my tax gedoen vir 2008/2009. Nou wonder ek net wat gaan gebeur wanneer ons PR een van die dae (hopelik) goedgekeur word. Wil regtig nie terugvlieg RSA toe om die belasting goed te gaan afhandel nie. Sal maar kyk of ek nie die vorms kan download en pos nie. Probleem is ek het nog beleggings en pensioen geld wat daar le by Sanlam. As ek reg onthou van die MP336a mag jy nie meer enige bates he wanneer jy emigreer nie. Dalk is dit net nodig as jy jou RSA burgerskap opgee??? Weet nie sal maar nog als moet uitvind. Een ding is verseker - dit gaan nie help ek bel nie want ek het laas keer 'n $50 kaart geblaas om 20 min na kwaito musiek te luister. Hoop julle kom reg as julle ook met die geliefde SARS sukkel.

Groete

Jakes

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...