Jump to content

Klein sugarmill op soek na 'n electrician


Mahricky
 Share

Recommended Posts

Hi almal

Ons bly by Childers. Dit is 'n baie klein historiese dorpie naby Bundaberg. My man werk by 'n sugarmill en hulle is dringend op soek na 'n electrician. Ongelukkig het hulle nie die finansies om iemand te sponsor nie - so basies sal jy op jou eie hier moet kom. Dit is 'n baie relaxed plek om te werk. Die mill staan vir ses maande en dan doen hulle net maintenance. Elke tweede Maandag kry almal af in daardie ses maande en oor Desember en Januarie sluit die mill vir ses weke. So jy kry ses weke 'n jaar verlof. Die pay is ongelukkig nie so goed nie, maar die behuising en die lewenskoste is baie goedkoop. My man is nou al 8 maande hier en sal nooit weer op 'n ander plek gaan werk nie, want een van die redes hoekom ons Australie toe gekom het is vir beter lewenskwaliteit en nie om geld na te jaag nie. As daar iemand is wat belangstel, kan jy my kontak.

Groete

Marietjie

Link to comment
Share on other sites

Hello there

MY husband is in sugar milling now and we would desperate to stay in milling any advise on where to start look for a for him he is a qualified boilermaker /welder / rigger with extra experience in hammers and knives . He is a coded welder and has SAIW principals of welding.

Pleaase can you direct us in the right direction to go for intereviews / etc

regards and thanks

derick and simone bristow

we are in the process of doing a 176 visa

Link to comment
Share on other sites

Hello there

MY husband is in sugar milling now and we would desperate to stay in milling any advise on where to start look for a for him he is a qualified boilermaker /welder / rigger with extra experience in hammers and knives . He is a coded welder and has SAIW principals of welding.

Pleaase can you direct us in the right direction to go for intereviews / etc

regards and thanks

derick and simone bristow

we are in the process of doing a 176 visa

Hallo Simone

Hier by hierdie sugarmill is ongelukkig nie 'n pos vir hom beskikbaar nie. Ons het maar oor die internet aansoek gedoen en was gelukkig om hierdie werk te kry. Maar ook eers toe ons in Australie aangekom het. Hou net moed, hier is baie poste vir boilermakers in Australie. Julle sal vinnig regkom.

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...

Hi, there

Have only just seen this! Are they still looking for an electrician? My hubby would love to apply if not.

Regards,

Stacey

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...