Jump to content

new at forum


bennie2

Recommended Posts

Hi ek Bennie Kruger en my gesin is op pad na oz.

Ek het n werk in Richmond Sydney gekry en ons visems 457 is nou laasweek goedgekeur.

Ons voel maar deurmekaar of ons regte besluit neem. Gaan ons kan aanpas gaan ons anfaar word vir wie ons is. Gaan ons dit kan maak daar en kan S A weer reg kom wens ons kon in toekoms kan sien.

Ons bid maar dat ons regte besluit sal neem en regte deure sal oop maak.

Is maar bly ons is nie die enigste mense wat die besluite moet neem nie.

Dis maar al vir eers

Edited by bennie2
Link to comment
Share on other sites

Welkom

Baie geluk met die werk en visa

Dit kan net beter gaan met elke gesin wat die besluit maak

Rene

Link to comment
Share on other sites

Welkom Bennie2

Jy is nou tussen honderde wat net soos jy voel. baie geluk met die visa en sterkte met die proses.

Hier op die forum kan jy kla, huil, share, blywees, vrae vra en sommer net lekker kuier! :thumbdown:

Link to comment
Share on other sites

Hallo Bennie en gesin

Ons het onlangs getrek vanaf die Strand na Wollongong. Wollongong is so 80km suid van Sydney. Ons is nog nie lank hier nie, maar is baie gelukkig. Ek weet nie hoe oud jou kinders is nie - myne is 3 en 6. Die kinders geniet dit baie en dit is definitief die regte skuif vir 'n gesin met jong kinders. Na net 'n paar weke hier kan ek al klaar nie glo dat 'n mens eers kan dink om kinders groot te maak in SA nie. Die vryheid wat die kinders geniet is fantasties. Ek het nagte wakker gelê oor my seuntjie en of hy sal aanpas in die skool. Dit was alles verniet. Hy is verskriklik gelukkig en het sommer gou gou maatjies gemaak.

Baie sterkte met julle skuif en laat asseblief weet as daar enigiets is wat ons kan doen om die oorskakeling vir julle te vergemaklik.

Lindie SA

Link to comment
Share on other sites

Congrats on your visa and welcome to SA Austrralia

Cheers

Enrica

Thanks Enrica :unsure:

Link to comment
Share on other sites

Welcome to the forum Bennie2,

All the best with your relocation to Sydney.

Thank you :unsure:

Link to comment
Share on other sites

Welkom Bennie2

Jy is nou tussen honderde wat net soos jy voel. baie geluk met die visa en sterkte met die proses.

Hier op die forum kan jy kla, huil, share, blywees, vrae vra en sommer net lekker kuier! :unsure:

Dankie vir al die verwelkoming almal :blink:

Link to comment
Share on other sites

Hallo daar. Baie bly dat julle op die forum aangesluit het - dis 'n great bron van inligting en ondersteuning. Sterkte met die pakkery en die afskeide wat geneem moet word. Ons is self nog nie so ver nie - ons begin nou maar eers die proses.

Welkom op die forum!

Luzelle

Link to comment
Share on other sites

Hi, Krugers !

Baie welkom op die forum, julle is verder in die proses as die meeste van ons, 'good on you' !! ALMAL van ons gaan deur al die stadiums van twyfel, opwinding, byvoorbaat-verlang, spanning, opgewonde, ens..

Ons is nou in die laaaaaannngg wag in ... papiere klaar, wag vir werk ... en wag ... en wag ... en wag ...

Link to comment
Share on other sites

Hallo Bennie & familie!

Welkom by die forum! :unsure:

Sterkte met die laaste reelings, hoop alles verloop sonder teveel pyne.

Ek is seker as julle eers hier is sal al die twyfels sommer verdamp! Daar mag moeilike dae ook wees maar as mens na die groter prentjie kyk, is die skuif definitief die moeite werd!

:blink: Maria

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...