Jump to content

Immigrasie agente info

Anton welgemoed

Recommended Posts

Haai daar julle :)

Ek het die Australiese hoë kommisaris gekontak en hulle beveel een agent aan. Ek sal graag van ander agente ook wil hoor om my opsies te verbreed. Is dit beter om n agent in Australië te gebruik of is dit meer prakties om SA agente te gebruik. Wat is die "going rate" vir koste en tyd wat dit vat vanaf aansoek. Ek sal dit waardeer as enige iemand vir my kan info gee oor die twee vrae asb.

Anton & Hester

Link to comment
Share on other sites

Hi Anton en Hester,

Baie mense is van die opinie dat mens nie ‘n agent nodig het nie. Dit hang van jouself af en natuurlik of jy op ‘n “budget” is.

Ons het nou al 2 onderhoude met Etienne Hugo gehad. Hy is ‘n Suid-Afrikaner, wat nou al sedert 1999 in Sydney is. Ons het ‘n telefoniese onderhoud met hom gehad, asook ‘n konsultasie in Julie 2006 toe hy hier in Suid Afrika was.

Baie sterkte vir julle met als wat voorle!

Groete, Pippa

Hi Anton - what type of Visa are you looking at? I think some are easier to do on your own than others. We wasted our money on an agent, maybe the forum can help you... :rolleyes: We are also in PTA, kids in Waterkloof Primary, give me a shout. Bronwyn.

Link to comment
Share on other sites

Hi Anton

Ek het gewerk deur Hitchcock & Associates, www.hitchcock.com.au

Uitstekende diens :unsure:

Na 18 maande het ek my Permanent Residence visa gekry.

Kontak vir Pauline Keys in Pretoria by 012-803-5660 of hitchpk@worldonline.co.za

Laat weet maar as daar enige vrae is.

Cheers

Charl

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...