Jump to content

Brisbane international-domestic


magda steyn
 Share

Recommended Posts

Ek wil net graag weet van iemand wat al by Brisbane ingekom het met n internasionale vlug of 3 ure tussen die tyd dat ons land en die tyd dat ons domestic flight vlieg genoeg is om deur customs te gaan en na domestic kant vd lughawe te gaan.Wil nie graag ons vlug verpas nie.

Magda

Link to comment
Share on other sites

3 hours is more than sufficient connecting time in Brisbane from International too Domestic assuming your flight arrives on time or even slightly later.

Link to comment
Share on other sites

Magda,

Dit behoort reg te wees maar bygesê ons internasionale vlug was nie op skedule nie, so hou dit net ingedagte - "give and take" 2 ure om deur "customs" te kom en by binnelands uit te kom - sal net moet sorg dat julle vinnig in al die rye kom en sê net heeltyd vir die personeel julle het 'n aansluitings vlug...... My ouers het met hulle besoek via Sydney by 'n spesiale punt deur customs gegaan omdat hulle 'n aansluitings vlug hiernatoe moes haal en laat was...

Hulle stel voor jy moet dan ten minste 1 uur voor "departure" inboek by binnelandse vlugte maar daar is gelukkig mos die Airtrain hier waarmee jy van Internasionaal na binnelands kan ry - elke 15 minute. Hier is die website vir verdere info en die kostes ... http://www.bne.com.au/content/standard_v4....rminalTransfers

A...

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...