Jump to content

Afrikaanse kinders in Engelse (Aussie) skole


Riekie

Recommended Posts

Baie ouers is baie bekommerd hoe hulle kinders, wat nou in Afrikaanse skole is, in die Engelse skole sal "cope". Hierdie is twee regtig OULIKE websites vir kinders wat uit Afrikaanse skole, nou in Engels moet skoolgaan in Aus: Dit is een ding om te weet wat is 'n werkwoord, maar 'n ander storie as hulle skielik van 'n "verb" praat. Jou kind mag dalk al die kennis hê in Afrikaans, maar gee dit 'n ander (vreemde) naam, en hulle is verlore! Dieselfde met Wiskunde: Die omtrek van 'n sirkel is een ding, maar noem dit 'n circumference en dit is skielik Grieks! Ek gebruik altwee hierdie webblaaie baie en dit is REGTIG ONGELOOFLIK hulpsaam!! :)

http://www.amathsdictionaryforkids.com/ is 'n "online math dictionary" wat elke term in wiskunde beskryf met voorbeelde, prentjies en 'n paar oefeninkies om te kyk of jy verstaan - BAIE oulik!!

http://english-zone.com is 'n "online Grammer site" waar in eenvoudige taal terme soos adverb, proposition, pronoun ens. verduidelik word met voorbeelde en toetsies wat mens aanlyn kan doen en dadelik die resultate sien. Van hierdie webblad af is daar hope "links" na 'n waenhuis vol "resources" vir Engels & Grammer.

Link to comment
Share on other sites

Uitstekend Riekie!

Link to comment
Share on other sites

Hi Riekie

Jy is my hero. :rolleyes: Ek ken net die afrikaanse terme vir wiskunde en kon my kinder met baie van die goed nie help nie, weet wat is dit in Afr, maar die Eng is Grieks. :P

Dankie :holy:

Elmare

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...