Jump to content

Werks aanbod

Nieltjie

Recommended Posts

Goeie dag mense,

Wil graag by julle uitvind is da iemand da buite wat al n werks aanbod gekry het sonder n fiesiese onderhoud?

Die ding is ek het een gekry ma vind dit nie soos wat dit moet wees nie.As da iemand is vir wie ek dit kan stuur pm my en ek sal dit deur email ASB.

Ek het n bietjie navorsing gedoen ma kry niks oor die plek nie.Die ou se hy is n cordinator van een van die recruiting agencies in die UK.

As da iemand is wat my raad kan gee sal ek dit baie waardeur asb want ek moet n deposito betaal vir die dokumente wat hulle vir my moet pos AUD$150.

Groete Nieltjie

Link to comment
Share on other sites

Sounds FISHY to me. Ek het n aanbod laas week gekry en ek het nie geld oor betaal nie. Het al n EMPLOYMENT CONTRACT van die employer.

Link to comment
Share on other sites

Sounds like another nigerian scam to me....

Ask them for their website details, these guy's know how to target people that are desperate to get out of any situation....

why pay for the doc's????what guarantees do they give, there are plenty of recruiting agecy's on the net and I have never ever been asked to pay for any service they offer, as far as I am aware the agency negotiates the payment with the employer.....delete there details that's my advice.

DBR

Link to comment
Share on other sites

Sounds FISHY to me. Ek het n aanbod laas week gekry en ek het nie geld oor betaal nie. Het al n EMPLOYMENT CONTRACT van die employer.

Hello MAGOOS.

Ek sien jy bly in noorheuwel,as ek hard genoeg skree sal jy my dalk hoor.Ek bly net oorkant ontdekkers in witpoortjie.

Ja ek twyfel sterk oor daai ou,hy is kamstig n cordinator van www.justlanded.co.za.Ek het vir hulle n mail gestuur ma het nog niks terug gekry nie.Die geld is se hy vir shipmint fees,dink net hoe lank sal ek wag vir daai papiere.En hy handel dryf onder die naam en ek paste dit uit vir ander mense ook om te sien sodat niemand uitgevang kan word nie

The Head Human Resources,

Beachwood Recruitment LTD,

(Operator: Justlanded.com)

221, High street,

London W3 9BY

United Kingdom.

Nou ja ek het al in die web onder white pages en n paar ander plekke die plek gaan soek maar kry niks nie.Ek dink ook soos wat DBR se nigerian scam.En hy se hulle kan my nie meer inligting gee oor die employer nie as ek nie meer comitment van my kant af gee nie.GELD.GELD.GELD

Link to comment
Share on other sites

Sounds like another nigerian scam to me....

Ask them for their website details, these guy's know how to target people that are desperate to get out of any situation....

why pay for the doc's????what guarantees do they give, there are plenty of recruiting agecy's on the net and I have never ever been asked to pay for any service they offer, as far as I am aware the agency negotiates the payment with the employer.....delete there details that's my advice.

DBR

Jes i did but then he gives me justlanded's website.No more information unless i pay the fees so jes i also think nigerian scam.He did mail me the employment offer but as soon as i begin asking questions about that company he says he understands but can't give me any more information unless i show more comittment from my side

Link to comment
Share on other sites

DELETE,DELETE,DELETE, Ek het n werks aanbod gekry sonder n onderhoud by BMW en hulle het enige inligting wat ek gevra het vir my gegee ek het tot al my werks kontrak geteken en wag nou net geduldig nee,nee ek lieg dis nie geduldig nie maar my visa moet nog net uitgereik word alles is klaar dit lyk my saak offisier slaap.

johnny

Link to comment
Share on other sites

stem saam stuur die ou in sy kanon in

hulle vra nie geld nie

gideon

Lekka man, nog so bietjie iAfrika net om jou nog meer te motiveer om die pad te vat.

Ergste van alles: dis tien teen een 'n groot dik wit Transvaalse boer met 'n 4 liter double cab Hilux wat jou vir 'n lekker ride vat, as jy my vra. :whome:

Moet nooit iets betaal nie, geen employer sal so versoek rig nie.

Link to comment
Share on other sites

Lekka man, nog so bietjie iAfrika net om jou nog meer te motiveer om die pad te vat.

Ergste van alles: dis tien teen een 'n groot dik wit Transvaalse boer met 'n 4 liter double cab Hilux wat jou vir 'n lekker ride vat, as jy my vra. :ilikeit:

Moet nooit iets betaal nie, geen employer sal so versoek rig nie.

Gelukkig is ons Transvaalers nog blank en trots om dik te wees want dan weet ons,ons het nog nie die strikkie siekte opgedoen nie.

Link to comment
Share on other sites

Jis dankie almal,

Ek het nou vir hom n mooi mail gestuur dat hy na sy ma sal verlang.Soos BB se nou hoekom sal n mens met die regte verstant nie wil immigreer nie.

Ek wens net ek en my vrou kan iewers regkom het al die nodige papier werk polisie clearance en als kort net n werks aanbod anders gaan ek ish ish groot k.. aanjaag een of ander tyd met die freedom fighters

Groete

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...