Jump to content

DARWIN


Is ok oppad
 Share

Recommended Posts

Hi There

Is there any South African in Darwin? My husband got a job offer in Darwin. Is this a bad place to be? We understand that there are a lot of storms & lightning seeing that we are running from the black storm in SA only to run into another storm there (ha ha).

I would really like to talk to someone in Darwin.

Please any South Africans in Darwin - let me know.

Regards

IS OK OPPAD!!!

Link to comment
Share on other sites

Hallo Is ok oppad

Ja daar is 'n hele paar families was oppad is Darwin toe.

As jy deur die forum lees en na die ouer postings kyk sal jy sien wie dit almal is.

Ons is deel van 'n groep van vyf. Die mans vlieg die naweek en die vrouens en

kinders kom eers teen die einde van die jaar. Ons mans is in die vlieg bedryf.

As jy vra hoe is dit in Darwin is die standaard antwoord Hot and Humid.

Meeste mense vergelyk dit met Richards Baai. Een paartjie wat deel is van ons groep

is al reeds daar. Hulle se dat Darwin so bietjie van Johannesburg, Durban en Kaapstad het.

Dit is nou winter daar en die hitte is hanteerbaar. Glo in die lae dertigs. Teen die einde

van die jaar wanneer die vrouens en kinders gaan is dit blykbaar somer en die reen seisoen.

Ons mans sal nader aan die tyd vir ons terugvoering gee.

So jaar daar is 'n paar mense op die forum wat soontoe gaan en alreeds daar is.

Kyk vir name soos Tracey, Eugene, Arlene, dit is almal mense wat oppad is en alreeds daar is.

Kyk onder die afdeling waar daar 'n plekkie is vir elke streek/area in Australia. Daar sal jy die mense sien

wat al gepraat het oor Darwin.

As jy verder wil gesels dan kan jy my 'n private message stuur.

Groete

Nita

Link to comment
Share on other sites

Go.

Darwin is a great place for South Africans and their families to be.

Tropical climate. Dry in winter. Lots of rain and humidity in summer.

Modern city close to the Outback which is spectacularly beautiful . . . . tropical waterfalls, wetlands, hot springs, wildlife.

Your kids will love it.

Link to comment
Share on other sites

Hi there. I'm heading to Darwin sometime in Nov/Dec this year. Look forward to meeting you there.

Since we are not there yet and have never visited I can't give you much info I'm afraid.

btw, what job will your husband be doing? And will you be working too?

Edited by Arleneg75
Link to comment
Share on other sites

Hi Nita (de Jager Familie)

Sal graag wil kontak hou, ek het ongelukkig nie jou e-pos adres, myne is JaBotha@afgri.co.za

Groete

IS OK OPPAD

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...