Jump to content

airconditioning jobs


gideon

Recommended Posts

hi almal

ek is in die airconditioning en refrigeration trade ons app is in so ons wag nou vir ons visa

dit is een van die jobs op die lys maar wat beteken dit hoeveel werk is daar in perth vir die rigting

nog 1 ding aan watter reguleering body moet mens behoort want daar is hordes sites daaroor maar elkeen se

jy moet by hulle geregestreer wees

as iemand weet laat weet my asb

as iemand in die teade daar is se ook asb wat die werks omstandighede

is salaris ens

gideon

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Gideon

Kyk na die http://www.amcawa.asn.au/

The Air Conditioning & Mechanical Contractors'Association is the peak industry body representing mechanical contracting companies across Australia. AMCA members are responsible for approximately 85% of all mechanical services contracting in the commercial construction sector.

Indien jy belangstel om die "Perth hidden job mark te nader: Daar is 'n members directory beskikbaar op die website, met volledige inligting vir WA. Skryf 'n 1/2 -bladsy werks aansoek en hoekom jy graag by die firma wil werk & wat kan jy vir hulle doen. Jy sal dalk ook moet her-registreer. Voor dit gebeur sal jy dalk "uitgebuit" word en ook omdat hier geen arbeid is nie! Maar die assosiasie sal jou daarmee kan help!

Sterkte & laat weet indien jy sukses het!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...