Jump to content

unabriged certificates


mel55

Recommended Posts

Hello

After batteling to get a hold of my sons unabriged birth certificate for a while we finnaly got it. :ilikeit::ilikeit::holy:

I hope this info will be usefull to any one trying to get theire certificate done.

I contated Mrs Aucamp at 012 810 6447 and she did it for me straight away while holding on the phone, and what do you know? I got it in about 5 min.

Any one can contact her the phone line is busy so try just before seven in the morning if it seems busy or there is no awnser jus t keep trying she will eventually pick up.

Regards

mel55

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

hi mel55,

ek en my man het altwee klaar ons unabridged birth certificates. syne is in 2003 al uitgereik, maar sy ouers se id nommer is nie daarop nie. myne is in mei hierdie jaar uitgereik en het my ouers se id nommers op. ons wil aansoek doen vir 175 maar is nie seker of hulle dit so sal aanvaar nie.

het jou seuntjie se sertifikaat julle id nommers op gedruk?

dankie!

ilani

Link to comment
Share on other sites

Hi Ilani

Ons is tans besig met 'n PR aansoek en het dieselfde probleem met ons geboortesertifikate. Die sertifikate is in die 90s uitgereik, handgeskrewe en sonder ID nommers. Ons werk deur 'n agent en is verseker dat dit nie 'n probleem sal wees nie. Hulle stel net in die name belang.

Groete,

Joh

Link to comment
Share on other sites

hi Joh,

baie dankie vir dit! ek was ook oortuig hulle gaan nie na die id nommers kyk nie, want wat kan hulle inelke geval met jou ouers se id nommers doen? my man is oortuig hulle gaan ons twee sertifikate 'compare' en dan sien die id nommers is weg.

hulle se darem op www.immi.gov.au dat hulle ook copies van id dokumente of paspoorte sal aanvaar as jy glad nie 'n geboorte sertifikaat het nie. dit kan ek darem alles vir hulle gee!

weereens dankie en hoop om julle einde 2009 in Perth te sien! whoohoo - ons kan nie meer wag nie!

ilani

Link to comment
Share on other sites

Hello Ilani

Ons details op die unabrideged is alles presies soos dit moet wees met id nommers en al die gegewens .

Groete

Mel

hi mel55,

ek en my man het altwee klaar ons unabridged birth certificates. syne is in 2003 al uitgereik, maar sy ouers se id nommer is nie daarop nie. myne is in mei hierdie jaar uitgereik en het my ouers se id nommers op. ons wil aansoek doen vir 175 maar is nie seker of hulle dit so sal aanvaar nie.

het jou seuntjie se sertifikaat julle id nommers op gedruk?

dankie!

ilani

Link to comment
Share on other sites

×
×
  • Create New...