Jump to content

Canberra, hier kom ons ook...


Aneldari

Recommended Posts

Hi almal :)

Dis seker tyd dat ek dit offisieel bekend maak. Ek en Johan trek aan die einde van September na Canberra :blush: . Ons is so opgewonde. Johan het 'n goeie onderwyspos by Canberra (Boys) Grammar School gekry. Ek sal weer begin met casual teaching en net maybe een van die dae self 'n voltydse pos hê. Ons trek so tussen 22-26 Sep, dan's dit darem nog skoolvakansie tot Johan op 13 Okt (begin 4de kwartaal) begin werk.

Ons wil graag almal van julle ontmoet wanneer ons daar aankom, sal baie nice wees.

Groete

Aneldari

Link to comment
Share on other sites

Sterkte Aneldari

Ek's bly dinge het vir julle uitgewerk soos julle graag wou!

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Baie geluk, hoop om julle daar te ontmoet, ons vlieg Woensdag en is van Donderdag af amptelik Canberrians.

Link to comment
Share on other sites

Hi,

Ek is so ongelooflik bly vir julle!!

Ons wag nog al die tyd vir my man se joboffer en hulle behoort teen 1/09/2008 om te laat weet ons hou styf duime vas want as dit realiseer is ons ook binnekort in Canberra!

Hoop ons sien julle daar!

Geniet dit en asseblief hou ons op hoogte met alles!!

Groete

Ursula

Link to comment
Share on other sites

Hallo almal wat al van ons weet en Aneldari,

Die Clark's is ook oppad Canberra toe - SODRA DIE VISA DEURKOM.

My man gaan by BMW werk, ons het al gehoop om daar te wees maar ons CO is nie haastig om ons daar te kry nie. Die laaste beweging op ons visa aansoek was 21 Julie 2008 toe die medicals afgehandel is.

Nou glo my ons kners op ons tande en haal diep asem elke oggend voor ons die rekenaar aansit om te kyk of daar nuus is. Die ons wag geduldig is eintlik n groot vet leun maar nou ja wat kan ons doen. WAG WAG WAG.

Sterkte en hou solank die braaivleis vure aan die brand vir ons aankoms.

Groete uit n lieflike Nelspruit

Rene

Link to comment
Share on other sites

Hi all

You will love Canberra. Lived there for 4.5 years (1991 to 1995). Loved Lake Burley Griffen (we regurlarly cycled around it). We lived in Kingston which we found very central - though expensive according to some people.

You will be 1.5 hrs from the sea and 1.5 hrs from the skiing slopes (in winter) and fishing (in summer). Would love to move back there - will see how things go.

Enjoy

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...