Jump to content

LeonK: Decided today


LeonK
 Share

Recommended Posts

Hi

My name is Leon Koen and i'm from kempton park,birchleigh,johannesburg.I'm 35,married,have two son's

aged leon,12yrs and morne,4 mnths.I have now had enough of robbery's,hijacks and earning peanuts.I am a millwright by trade.I did my trade test in 1991.

I would like to start a new life in australia.

I have never been there,but a lot of my friends was.

Am i making the right decision?

I work with Willem who is also a member.He should be in aystralia in a month or two.

baie dankie

geniet die dag

leon

Link to comment
Share on other sites

Hi Leon,

Welcome! You've come to the right place for advice. I relied heavily on another forum when I was making my decision and it was invaluable to me. That's why I got involved in this one - to try and give something back to others. I also have 2 kids (13 and 10) and initially I was really worried about how they would adapt. Well, I shouldn't have worried - that adapt so quickly it's unbelievable! I can honestly say that I haven't regretted the move for one nano-second. That's not to say I haven't had bad days, when I miss the familiarity of the community that I lived in for so many years, but that can be built up again, can't it. I love where I am now and wouldn't change it for the world.

Remember to post any specific questions on here and I'm sure you'll get the help you need.

Cheers, Ajay

Link to comment
Share on other sites

Hi Leon

Welcome to you!

Its funny how the "domino effect" works when someone close to you immigrates. We all think about it, but we just cant muster the courage to do it, and then someone close takes the plunge - and suddenly we do more than think...........

If we could do it -so can you -or anyone else with the courage and will to build a new life.

Please imagine Leon Junior and Morne living a normal life- where the only fear they can experience is the wrath of Leon Senior when they bring home bad reports. Please imagine that - because that is the way it will be.

Good Luck!

Link to comment
Share on other sites

Hey , Leon ,

any relation to Johnnie Koen

( used to work with me , as an estate agent , in Joey'z Souther Suburbs during 80's )

???

Link to comment
Share on other sites

Hi Leon,

Om te gaan of nie te gaan nie bly 'n keuse wat net jy en jou gesin kan maak, maar kom ek sê vir jou so: ons is nou 14 maande hier en het nog nie een oomblik teruggekyk nie! Mens is maar bekommerd veral omdat jou kinders Afrikaans is en jy wonder of hulle ooit sal aanpas. (Skies, ek neem nou sommer aan is jy Afrikaans n.a.v jou van....) My dogter was 11 toe ons hier aangekom het, en sy was binne 3 maande weer op die vlak waar sy was op skool en het selfs die Aussies 'n ding of twee gewys!

Welkom by die forum! Ek kan nog baie meer sê, maar die horlosie het my ingehaal. Skree asseblief as ons kan help - ek gesels later weer met jou!

Link to comment
Share on other sites

Wat ek nog wou sê: om te emigreer is (vir ons, in elk geval) die beter uitweg, en nie noodwendig die maklikste uitweg nie. Dit is nie jou "golden ticket" nie, jy moet weer 'n lewe vir jouself en jou gesin hier kom MAAK. Mens moet vreeslik baie prysgee in die proses en baie emosies en dinge deurmaak. As jou redes hoekom jy wil emigreer sterk genoeg is, sal jy dit maak deur al hierdie dinge en sal jy 'n beter & goeie lewe hier in Australië kan hê. Ons mis ons land en ons mense - maak nie 'n fout nie! Ons moes finansieel baie verloor en in baie opsigte ons lewe hier weer heel van vooraf begin: 'n huis huur (i.p.v. besit), weer gaan vir bestuurderlisensies, nuwe vriende maak ens. As ek dit weer moet doen, doen ek dit in 'n oogwink! Geen geld & besittings in RSA kan vir my die lewe gee wat ek nou het nie. Ons is gelukkig en ons het 'n toekoms.

Dit klink nou of ek jou probeer ompraat of oortuig - (dalk is ek - ek kan nie help om opgewonde te raak oor ons lewe hier nie!) maar dit is nie 'n keuse wat mens sommer so maak nie - jy moet weet waarvoor jy jou inlaat: die emosies, hoe elkeen in jou gesin dit gaan ervaar, die stres tot jy daai visas in jou paspoort het, die groot oppak en trek, die afskeid, die verwyte, die finansiële impak & onkostes, die nie-weet wat hier op julle wag nie, onsekerheid, aanpassing, nie-hoort-nie gevoel ens.

Ons ken persoonlik BAIE mense wat emigreer het (nie net na Aus nie, maar ook UK & Kanada) en van al daai het nog net 1 gesin weer terug gegaan (en ook net omdat die pos wat die man hier aangebied was deur die mat geval het en hulle nie geld gehad het om langer te bly nie - dalk met die teleurstelling saam, was dit 'n makliker uitweg om terug te gaan). Dus, statistiek sê jy doen die regte ding, maar dit hang van jou af of dit gaan wees.

Wat julle ookal besluit - baie sterkte! Sê as ons met enige iets kan help - al "klink" die vraag HOE onbenullig of dom! Ons is almal self daardeur en ons weet wat dit is.

Link to comment
Share on other sites

Hi Leon

Take that big step...it is all worth it .You have come to the right place for advise :unsure:

i am really going to try--thanks

leon

Hi Leon,

Welcome! You've come to the right place for advice. I relied heavily on another forum when I was making my decision and it was invaluable to me. That's why I got involved in this one - to try and give something back to others. I also have 2 kids (13 and 10) and initially I was really worried about how they would adapt. Well, I shouldn't have worried - that adapt so quickly it's unbelievable! I can honestly say that I haven't regretted the move for one nano-second. That's not to say I haven't had bad days, when I miss the familiarity of the community that I lived in for so many years, but that can be built up again, can't it. I love where I am now and wouldn't change it for the world.

Remember to post any specific questions on here and I'm sure you'll get the help you need.

Cheers, Ajay

THANKS AJAY--I WILL

LEON

Link to comment
Share on other sites

Leon,

Daar is 'n tekort aan tegniese mense en ambagsmanne hier in Aussie. Dink mooi en dink aan alles, dit is nie maklik nie, maar wel oor en oor die moeite werd. On is uiters gelukkig hier. As jy seker is, begin die proses. Jy het basies 2 keuses volgens my kennis, 136 visa, vat langer maar jy land met PR. Dan die 457, jy kan binne 3 maande in Aussie wees, MAAR jy MOET eers werk kry en 'n sponsor he en dis tydelik Jy kan hier vir PR aansoek doen. Begin NOU werk soek en kyk ook sommer na immi.gov.au oor immigrasie en ander inligting.

Sterkte

Link to comment
Share on other sites

Hey , Leon ,

any relation to Johnnie Koen

( used to work with me , as an estate agent , in Joey'z Souther Suburbs during 80's )

???

HI THERE

NO,MOST KOEN'S FROM DURBAN AND EAST LONDON,AS FAR AS I KNOW.

LEON

Hi Leon,

Om te gaan of nie te gaan nie bly 'n keuse wat net jy en jou gesin kan maak, maar kom ek sê vir jou so: ons is nou 14 maande hier en het nog nie een oomblik teruggekyk nie! Mens is maar bekommerd veral omdat jou kinders Afrikaans is en jy wonder of hulle ooit sal aanpas. (Skies, ek neem nou sommer aan is jy Afrikaans n.a.v jou van....) My dogter was 11 toe ons hier aangekom het, en sy was binne 3 maande weer op die vlak waar sy was op skool en het selfs die Aussies 'n ding of twee gewys!

Welkom by die forum! Ek kan nog baie meer sê, maar die horlosie het my ingehaal. Skree asseblief as ons kan help - ek gesels later weer met jou!

DINK JY GELD GEWYS IS MENS BETER AF OF MAAR SELLE?ALM SE BRISNONE IS BESTE?EK SIEN JUL IS IN SYDNEY?

LEON

Welkom Leon. Skree net as jy enige vrae het oor immigrasie na oz toe.

DINK JY DIT SAL BETER WEES AS MY VROU(WAT VIR SAA WERK) N OORPLASING KRY EN ONS DAN OP HAAR VISA OORGAAN?

LEON

Leon,

Daar is 'n tekort aan tegniese mense en ambagsmanne hier in Aussie. Dink mooi en dink aan alles, dit is nie maklik nie, maar wel oor en oor die moeite werd. On is uiters gelukkig hier. As jy seker is, begin die proses. Jy het basies 2 keuses volgens my kennis, 136 visa, vat langer maar jy land met PR. Dan die 457, jy kan binne 3 maande in Aussie wees, MAAR jy MOET eers werk kry en 'n sponsor he en dis tydelik Jy kan hier vir PR aansoek doen. Begin NOU werk soek en kyk ook sommer na immi.gov.au oor immigrasie en ander inligting.

Sterkte

DANKIE VIR TERUGVOERING

LEON

Link to comment
Share on other sites

Leon, you mentioned that you work with Willem - find out who got him the job and maybe make contact with the same people? In terms of area - each has it's ups and downs (Sydne is expensive, but is where most of the work is, for example) so focus more on moving wherever you can get a job.

I think it's well worth your wife speaking to SAA to see if they could arrange a transfer. Maybe even contact the other airlines?

Go to www.immi.gov.au - it is a very helpful site with all the facts to guide you.

Good Luck!

Link to comment
Share on other sites

Leon,

Finansieel sou ek sê ons is beter af as mens nou net kyk na jou maandelikse inkomste en uitgawes.

Wat ek met finansiële opofferings bedoel is dat jy al jou ZAR deur 5 moet deel as jy dit Aus toe bring, so jy het basies 'n 5de van wat jy in RSA bymekaar gemaak het in eiendom, bates ens. In daai opsig, begin mens in baie opsigte weer "voor" om bymekaar te maak, eiendom te koop ens. Ons het in RSA 2 eiendomme gehad - 1 heeltemal afbetaal en die ander een amper niks geskuld nie en hier is ons huurders. Dit wat jy in RSA gehad het, kan jy nie hier weer net so vervang nie. Eerstens is die ZAR amper waardeloos en Tweedens is eiendom - veral in Sydney, ongelooflik duur! Maand tot maand is ons beter af, maar dit wat ons besit is nou heelwat minder.

Maar, ons is sterk oppad om weer daar te kom....... :) (Mens moet net nie onrealisties wees om te dink jy gaan uit jou 5 slaapkamer huis met swembad, lapa ens ens. in RSA uittrek en hier in Aus weer net so in enetjie intrek nie).

Link to comment
Share on other sites

Leon

You are certainly making the best decision and you won't regret it. My only regret is we waited so long, I guess we were in our comfort zone.

Don't be mislead Australia is very different to South Africa. The bush, the beaches, the walks, the freedom, the people are really down to earth, no keeping up with the Jones' no one has asked us what we do or told us what they do - it just doesn't matter.

Its an amazing feeling, not checking your backseats, not driving round the block and taking different routes home, the only stresses we have are is finding the venue for Saturday morning cricket and keeping up with the kids homework.

Its wonderful here, don't give up, its well worth the stress.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...