Jump to content

Soek werk


de Jager familie

Recommended Posts

Hallo Almal

In Suid-Afrika is dit deesdae belangrik om jou matriek sertifikaat te kan wys.

Hoe belangrik is Matriek (Gr12) in Australia as jy gaan werk soek.

Ek praat nou van as jy werk soek soos PA, reception, creditors, debtors etc.

NDJ

Link to comment
Share on other sites

Ek het self gewonder of my Matriek report vertaal moet word of nie ... Ek is baie lank uit die skool en wonder of enige werk dit sal wil sien ?

Edited by Chris&Natasha
Link to comment
Share on other sites

Hallo Almal

In Suid-Afrika is dit deesdae belangrik om jou matriek sertifikaat te kan wys.

Hoe belangrik is Matriek (Gr12) in Australia as jy gaan werk soek.

Ek praat nou van as jy werk soek soos PA, reception, creditors, debtors etc.

NDJ

Hi De Jagers

Kan nie terug dink dat werk advertensies ooit matrix vereistes gehad het nie maar meer ervaring en tersiere opleiding. Een ding wat ek wel ervaar het in my eerste maand hier is dat die mense min gespin was watse kwalifikasies jy het solank jy net jou werk goed kan doen en betroubaar is!! Ek het vir die eerste twee maande terwyl ek werk in my rigting gesoek het hande arbeid gedoen. Weet net nie hoe kry jy 'n Visum as jy nie matrix het nie? maar as jy as 'n sponser oorkom sal ek nie te veel bekommer of ek 'n werk sal kry nie. (LET WEL IN DIE ACT). As jy eers hier is het werke soos kassiere en bouers 'n heeltemal ander betekenis! -Dit is nou een ding van die Canberrans wat ek oor gaande is :lol: tot die ou wat gras sny, is trots op wat hy doen!!!

Hoop dit help.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...