Jump to content

Things to do before you go ...

Riekie

Recommended Posts

Sjoe, Cindy, jy het baie vrae! (Toemaar, ons almal het baie vrae gehad! :blush: ). Dit is 'n vreeslike oorweldigende ding om te emigreer, en mens weet nie waar om te begin nie!

Die beste gaan wees om op die forum te soek vir elke spesifieke onderwerp, want dit is baie omslagtig om in een "post" alles te probeer antwoord. Jy kan ook jou vrae in die afsonderlike sub-forums groepeer en vra, waar jy heelwaarskynlik meer en beter antwoorde sal kry. Vra bv in een "post" alles oor die meubels, en trek en "container", in 'n ander een weer alles oor die finansies en kostes, en geloofsake in 'n ander een...maak dit sin? Anders gaan jou vrae in die geroesmoes verdwyn en jy gaan niks wyser wees nie. As jy die "search" funksie (regs bo op die bladsy) wil gebruik, moenie net vir Afikaanse woorde soek nie, maar ook vir Engels, want meeste onderwerpe word in albei tale bespreek. Soek bv (in aparte soektogte) vir "budget" en vir "kostes" ens. Ek kan jou waarborg, AL jou vrae is alreeds hier op die forum beantwoord! :ilikeit: Jy gaan baie leeswerk hê, maar jy gaan beslis jou antwoorde kry. Dit is altyd goed om meer as een persoon se opinie te kry want dit gee jou 'n meer gebalanseerde opinie.

Sterkte vir jou! Moenie moed opgee nie - vat dit stappie vir stappie....

Link to comment
Share on other sites

Hi Cindy'

Ons is ook in die begin staduim van trek, en ja daar is tonne vrae wat mens wil weet. Ons gaan April Perth toe om dinge te gaan uitkyk. Ek het vir my 'n boek gekoop en solank al my vrae daarin geskryf wat ek wil weet. Ons gaan by vriende bly wat dan ook toevallig die Afrikaanse predikant in Perth is. Daar is glo al baie mense in die kerk en almal is SA. Ek sit ook met 'n moeder van 82jaar wat ek dalk nooit weer gaan sien as ek weg gaan nie. Dan my groot hartseer is 6 kleinkinders wat hier gaan bly. Ek sal maar Oumi speel vir die ander SA kindertjies in Perth. Stuur vir my jou e.mail adres dan stuur ek vir jou briewe aan wat die Predikant vir my gestuur het van mense in Perth hoe hulle dit daar beleef.

Sterkte met julle besluit. Dink aan jou kids se toekoms as jy begin twyfel.

Groete kits. :wub:

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...
  • 1 month later...
Hi

Ons is in die proses om oor te gaan na Australie (van SA af) Ek kan nie help om vrek bang te wees nie, ons is oortuig dat dit is wat ons wil doen en gaan voluit daarvoor gaan, maar dit is net menslik om so bang te wees en onseker te voel. Ons is 'n gesin van 4 ek 29 my man 30 en twee kiddies van 5 en 7. Is daar dalk van julle wat al deur hierdie proses is en vir my lekker raad kan gee. Ek worstel met vrae in my kop soos : Moet ek als hier verkoop en dan weer van vooraf bymekaar maak daar ander kant, gaan mens dit kan bekostig? Hoeveel duurder is die lewens koste daar in vergelyking met SA? Wat is die gemidelde salaris wat nodig is om 'n gemaklike bestaan te maak vir 'n gesin van 4. In SA gebruik ons tans 'n gemiddeld van R3000 pm op kruideniers wat is die gemideld daar? Sal ons elektriese goed bv. playstation, wasmasien, yskas, vibration machine, mikrogolf etc daar werk, is hulle volts die selfde as ons sin etc. Is ons ooit aanvaarbaar vir die Ausies, hou hulle ooit van ons, gaan ons nie soos indringers voel in hulle omgewing nie. Wat van kerke en Christenskap? Ons werk deur 'n agentskap genaamd OZXCHANGE, en ek kan ook al my vrae aan hulle rig, maar ek sal baie rustiger voel as ek dit ook vanuit mense wat direk van SA kom se meings kan kry. En laastens hoe los jy jou ouers van 65 agter hier in SA??? Ai dit gaan seker maar baie moeilik vir ons almal wees, veral vir die kinders wat gewoond is om elke vakansie plaas toe te gaan en dan bederf oupa en ouma dat dit by hulle ore uitloop.

Baie dankie vir die wat tyd sal afstaan en van my vrae sal antwoord.

Cindy

Hi Cindy,

Ek het nou net gewonder hoe ver is julle dinge nou al? Want ek sien jy het hierdie in Februarie geskryf.

Annette

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

I just wanted to say that this post really helped me when we moved to Perth 7 months ago! What I did was compile all the good suggestions here onto one list and tick them off day by day. My mom couldn't believe the list, but it kept her involved just before we left as she would come with me to sort out stuff and so she felt part of the move if you know what I mean.

Anyway, just wanted to say thanks for the GREAT ideas - they were REALLY, REALLY handy! :whome:

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...
Dankie Riekie

Sjoe, jy het omtrent aan alles gedink. Dit gaan baie help as ons eendag daar uitkom......

Hi Dolfyntjie

wil jy my nie asseblief pm nie...

Dankie

ALIDA

Link to comment
Share on other sites

Hi

Ons is in die proses om oor te gaan na Australie (van SA af) Ek kan nie help om vrek bang te wees nie, ons is oortuig dat dit is wat ons wil doen en gaan voluit daarvoor gaan, maar dit is net menslik om so bang te wees en onseker te voel. Ons is 'n gesin van 4 ek 29 my man 30 en twee kiddies van 5 en 7. Is daar dalk van julle wat al deur hierdie proses is en vir my lekker raad kan gee. Ek worstel met vrae in my kop soos : Moet ek als hier verkoop en dan weer van vooraf bymekaar maak daar ander kant, gaan mens dit kan bekostig? Hoeveel duurder is die lewens koste daar in vergelyking met SA? Wat is die gemidelde salaris wat nodig is om 'n gemaklike bestaan te maak vir 'n gesin van 4. In SA gebruik ons tans 'n gemiddeld van R3000 pm op kruideniers wat is die gemideld daar? Sal ons elektriese goed bv. playstation, wasmasien, yskas, vibration machine, mikrogolf etc daar werk, is hulle volts die selfde as ons sin etc. Is ons ooit aanvaarbaar vir die Ausies, hou hulle ooit van ons, gaan ons nie soos indringers voel in hulle omgewing nie. Wat van kerke en Christenskap? Ons werk deur 'n agentskap genaamd OZXCHANGE, en ek kan ook al my vrae aan hulle rig, maar ek sal baie rustiger voel as ek dit ook vanuit mense wat direk van SA kom se meings kan kry. En laastens hoe los jy jou ouers van 65 agter hier in SA??? Ai dit gaan seker maar baie moeilik vir ons almal wees, veral vir die kinders wat gewoond is om elke vakansie plaas toe te gaan en dan bederf oupa en ouma dat dit by hulle ore uitloop.

Baie dankie vir die wat tyd sal afstaan en van my vrae sal antwoord.

Cindy

HI CINDY

WIL JY MY NIE ASB PM NIE

DANKIE

ALIDA

Link to comment
Share on other sites

  • 4 weeks later...

One more thing to do before you go!!

Contact the SABC and cancel your TV License!! If you had one!!

You will need:

A copy of ID and Passport, with Visa page

A copy of your Ticket (Sadly we hadnt kept ours, so I scanned the Entry into Au page from Passport)

A letter stating that you are leaving South Africa

Tv Lic number

If you don't cancel it, you will be eventually be blacklisted in ZA as they continue to bill you and fine you R20/month

Joanne

Link to comment
Share on other sites

some other things you need to do if you are taking pets with. I posted this in another forum as well.

You need to bring a letter from your vet stating that your pets have been neutered (if they have) as you need to register your pets with the council and it is cheaper if they have been fixed.

I also read in a leaflet handed out by a migration agent that it is advisable to bring 6 months of utility bills with you from SA. Dont know why...maybe it proves you pay on time????

My handluggage bag is out, as I remember important things to bring I put them into the bag immediately.

Pack in your handluggage a copy of your CV and any hardcopy references you have from employers.

I emailed to a gmail account I opened all electronic copies of my Oz application and replies, as well as other important info.

I see that you have applied for the visa online, we are using migrate2oz, how easy is it to apply online yourself and how much did it cost you, our bill to date is ~R50k?

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...
Hi

Ons is in die proses om oor te gaan na Australie (van SA af) Ek kan nie help om vrek bang te wees nie, ons is oortuig dat dit is wat ons wil doen en gaan voluit daarvoor gaan, maar dit is net menslik om so bang te wees en onseker te voel. Ons is 'n gesin van 4 ek 29 my man 30 en twee kiddies van 5 en 7. Is daar dalk van julle wat al deur hierdie proses is en vir my lekker raad kan gee. Ek worstel met vrae in my kop soos : Moet ek als hier verkoop en dan weer van vooraf bymekaar maak daar ander kant, gaan mens dit kan bekostig? Hoeveel duurder is die lewens koste daar in vergelyking met SA? Wat is die gemidelde salaris wat nodig is om 'n gemaklike bestaan te maak vir 'n gesin van 4. In SA gebruik ons tans 'n gemiddeld van R3000 pm op kruideniers wat is die gemideld daar? Sal ons elektriese goed bv. playstation, wasmasien, yskas, vibration machine, mikrogolf etc daar werk, is hulle volts die selfde as ons sin etc. Is ons ooit aanvaarbaar vir die Ausies, hou hulle ooit van ons, gaan ons nie soos indringers voel in hulle omgewing nie. Wat van kerke en Christenskap? Ons werk deur 'n agentskap genaamd OZXCHANGE, en ek kan ook al my vrae aan hulle rig, maar ek sal baie rustiger voel as ek dit ook vanuit mense wat direk van SA kom se meings kan kry. En laastens hoe los jy jou ouers van 65 agter hier in SA??? Ai dit gaan seker maar baie moeilik vir ons almal wees, veral vir die kinders wat gewoond is om elke vakansie plaas toe te gaan en dan bederf oupa en ouma dat dit by hulle ore uitloop.

Baie dankie vir die wat tyd sal afstaan en van my vrae sal antwoord.

Cindy

Hi Cindy,

Ek het nou onlangs my ooreenkoms met OZXCHANGE aangegaan, nou begin die groot "wag" en "haas". Hierdie stil tye werk nogal op my. Het jy spesifieke raad - gedagtes oor hulle diens. Ek weet ek is comitted, en ek het vertroue in hulle. Ek bedoel nie noodwendig of hulle goed of sleg is nie, net as hulle dalk op 'n spesiale manier werk wat ek in ag moet neem.

Groete

Link to comment
Share on other sites

Hi,

For the guys out there...

I had a look at my garage and knew I needed to do something about everything...

I have decided to take all my tools and clean them with the power hose as well as steam clean them where necessary. I bought a Genesis Steam Cleaner a while back for about R400 and it proved useful, especially on the mountain bike to get the last dirt off the tires, which I polished afterwards.

I cleaned everything that had any trace of sand, dust, or wood remnants e.g. the sander. I have even done the wheelbarrow!

Once the tools were clean & dry I painted it with a rust proof base and enamel. The last step was to then wrap all the clean stuff in plastic so that it can stay clean while we wait for the container. I wrapped heavy duty rubbish bags around the bike's tires and handle bars, as well as covering the frame.

I have decided to take the Weber with, but it was difficult to clean. I eventually used a very strong drain acid to clean it decently, as normal detergent was not doing the trick.

I thought I'll share this as I found that it gives you a peace of mind that the customs can look at anything from the braai to the drill and not find anything

'contaminated'. It does take time and effort, so don't leave it till the last moment!

Cheers,

DKH

Link to comment
Share on other sites

Hi DKH, thanks for the informative post. Soooo much to do, I'm exhausted just thinking about it all. Please let us know when you get to the other side how your stuff got through.....

Thanks

Eva

Link to comment
Share on other sites

:unsure:

Hi daar

eks is heel moontlik op pad na Sydney Richmond so in Jan

Hoekom se jy mens moet jou was masjien en so laat diens voor jy gaan.

Dankie

Bennie

Ek is nognie daar nie, maar van die redes wat ek gelees het is :

1. Dit is baie duurder om dit daar te laat diens. (Geen goedkoop labour nie!)

2. In sommige gevalle kan jy sukkel om iemand te kry wat aan jou masjien sal werk omdat dit nie 'local' gekoop is en geen gaurantee het nie.

3. Parte mag moelik bekombaar wees as die maak en model nie in Oz beskikbaar is nie.

Hoop dit help,

DKH

Link to comment
Share on other sites

:blink:

Hi daar

eks is heel moontlik op pad na Sydney Richmond so in Jan

Hoekom se jy mens moet jou was masjien en so laat diens voor jy gaan.

Dankie

Bennie

Eerstens, dit is goedkoper. (Arbeid is duur in Aus!)

Tweedens, as die model & maak van jou wasmasien & tuimeldroër nie in Aus beskikbaar is nie, kan dit meeste vd tyd nie hier gediens of herstel word nie, of parte moet ten duurste ingevoer word. Maak seker dit werk 100% terwyl jy in RSA is, dan weet jy jy kry ten minste nog 'n paar jaar se goeie diens daaruit voor jy dit hoef te vervang. As dit so te sê nuut is, is dit nie nodig nie, maar vir enige iets ouer as 2 jaar sou ek dit doen.

Link to comment
Share on other sites

Skuus DKH, ek sien jy het dit reeds geantwoord...... :blink:

Link to comment
Share on other sites

  • 4 months later...

Hi Riekie

Ons is nou al 'n ongelooflike 6 maande hierso en ek wil net gou vir jou Duisend Dankies se vir jou lysie. Dit was rerig een hengse groot hulp in al die deurmekaargeit en onsekerheid gewees van daai tyd. Ons sou seker ons hare uit ons kop uitgetrek het as dit nie was vir van die goed op jou lys, wat ek toe gelukkig gedoen het nie. Dankie weereens !!! :rolleyes:

Naomi

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Shoe dis omtrent baie goed. Sou nooit aan alles kon dink nie, baie baie dankie. Ons is nou aan die begin van ons groot gepakkery en wil oor so 7 maande in OZ wees. Dankie vir al die raad. Ek moet eerlik wees ek is nie een van die georganiseerde tiepes nie, en was verbaas om te sien hoe baie goed ek nie eers aan gedink het nie. Sal moet begin werk maak......hoop ek kry alles gedoen!

Adele

Link to comment
Share on other sites

  • 2 years later...

If you need short term insurance in Australia, we can help you. In Australia they call it general insurance. Also homeloans, life insurance. We focus on providing a service to the South African community.

Visit www.multinetfs.com.au for more info.

As jy korttermyn versekering nodig het in Australie, ons kan jou help. Ons kan jou ook help om huislenings, lewensversekering, besigheidsversekering

Andre

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...