Jump to content

xpat: gatvol


xpat

Recommended Posts

Hi almal -

Waarheen is ons oppad?

Jis ek weet nie, als in RSA is op/klaar..en chaos.

Wat moet ek nog doen, wat is die goue reel vir greener grass na Oz !!!!!!!

Ek luister en lees en dink dit moet regtig wow wees.

Het juis op youtube gaan kyk na 'n paar plekke in Oz, dit is werklik mooi.

Net na die luister van my neef hul en dan ook nou my suster en haar familie, is dit net 'n MOET om te klim.

Ek vra en bid maar vir God om ons gesin se deure & geleenthede oop te maak.

Wens dit was so eenvoudig soos klim en daar gaan ons, maar als draai en draai.

Veral as jy haastig is, dan wil mens met alle durf en daad die bul vasvat.

Hoop al die nuwe SAAUSTRALIERS doen goed en voorspoedig.

Beste

Sean(xpat)

Link to comment
Share on other sites

Welcome and good luck.

Good advice to be found here.

Link to comment
Share on other sites

Welcome Xpat, we have been here 11 years and this was definitely the best move we ever made!

Link to comment
Share on other sites

Welkom Sean,

Hierdie Forum is die beste!!!!!! Ek is nuut maar het soveel geleer in die laaste paar dae. Ons maak defnitief die regte besluit om oor te gaan. Net jammer als vat so lank.

Ons weet ook nog nie waarheen ons gaan nie maar wil graag Queensland toe. Ons het vriende in Rockhampton, Emerald, Mackay, Melbourne, Port hedland en Tumut. Hulle is almal vreeslik gelukkig. My man is 'n Passer en draaier en hulle sê hy sal maklik werk kry. Het 2 seuns, 10 en 13 en wil vir hulle 'n toekoms gee.

Hoop alles werk goed uit vir jou

Hou moed, dis baie papier werk en lank wag, maar dit sal alles die moeite werd wees

Groete

Charnie(Charmain)

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...