Jump to content

Gelowiges in Adelaide


Benita Rauscher

Recommended Posts

Hallo my broers en sisters :blink:

Sluit een van die dae aan by julle daar in Adeliade - nog net n bietjie wag-tyd-perk :ilikeit: oor vir ons.

Wil graag - net soos hier - kerk toe gaan, sell groepe bywoon - in die koor sing ens. :blink:

Bietjie rigting asb?

Benita :holy:

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...
Hallo my broers en sisters :ilikeit:

Sluit een van die dae aan by julle daar in Adeliade - nog net n bietjie wag-tyd-perk <_< oor vir ons.

Wil graag - net soos hier - kerk toe gaan, sell groepe bywoon - in die koor sing ens. :whome:

Bietjie rigting asb?

Benita :lol:

Hallo Benita,

Sien uit om julle te ontmoet wanneer julle aan kom, Die Campbelltown Christian Refromed Church

bied 'n Afrikaanse diens aan elk9e 4de Sondag van die maand in Campbelltown en dan is daar ook

'n afrikaanse diens in die Suide (Hallet Cove) elke 2 week van die maand.

Lekker dag daar by julle

Groete

Karl

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...