Jump to content
  • 0

Flood control


Alida

Question

Is dit my fout of is die forum regtig so vol ? Vir twee dae aaneen kry ek elke keer as ek 'view new posts' kliek, die boodskap van 'flood control', 'try again after 20 seconds', wat keer op keer nie werk nie.

Enige kommentaar / hulp / idee van enige iemand af ?

Alida

Link to comment
Share on other sites

1 answer to this question

Recommended Posts

  • 0
Is dit my fout of is die forum regtig so vol ? Vir twee dae aaneen kry ek elke keer as ek 'view new posts' kliek, die boodskap van 'flood control', 'try again after 20 seconds', wat keer op keer nie werk nie.

Enige kommentaar / hulp / idee van enige iemand af ?

Alida

Alida

Ek het dit ook al gekry - en net as ek op "view new posts" kliek.

Ek druk dan die 'refresh button" (of F5) of ek kliek weer op "Sa Australia Forums" links bo in die hoek sodat dit weer die indeks laai. Dit los nie die oorspronklike probleem op nie, maar dit help my soms om uit daardie "loop" te kom.

Hoop dit werk vir jou ook.

Sal intussen vir Hendie vra wat die probleem is.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Answer this question...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...