Ek sukkel al omtrent 'n week met die forum. Ek kan op die forum rondhop sonder om in te log, maar die oomblik as ek inlog, dan vries die skerm. En as ek kans kry om 'n "topic" te lees en wil "comment", dan vries alles ook. Ek is al moedeloos. Enige voorstelle vir my?
Question
Olkabolka
Hallo

Link to comment
Share on other sites
0 answers to this question
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.