Jump to content

Brisbane Gemeenskap van Gelowiges

Coertzen's CRcc

Recommended Posts

Ons land volgende week in Brisbane en wil sou gou as moontlik ons geestelike wortels neerle en ons plek vind.

Alhoewel ons agtergrond NG is, is dit belangrik vir ons om n gemeente te vind waar ons die Here kan dien. Ons het ook twee klein kinders en n kinderbediening is ook vir ons belangrik.

Sal waardeer as julle kan help met raad.

Coertzen's

Link to comment
Share on other sites

.

Goeienaand Coertzen's,

Sou wat wou gee om al binne enkele weke in Brisbane te arriveer. Laat weet ons asseblief waar julle 'n geestelike tuiste in Brisbane gevind het met 'n aktiewe en effektiewe kinderbediening. Alhoewel ons eers volgende jaar in Brisbane land, is ons kinders en van hul vriende al feitlik oppad. Sal graag die inligting aan hulle wil oordra.

Ons sal ook die antwoorde op jou pos dophou.

Voorspoed en seenwense julle toegebid, mag julle baie gelukkig wees in jul nuwe hiemat.

Aktief

Jy behoort die Here te kan dien in enige kerk met basiese behoorlike leerstelling, gegrond op die Bybel.

Ek het in n ander post reeds gese die Presbyterian Church is die naaste aan die NG kerk wat leerstellinge aan betref. Vir my is dit die grondslag waarvoor jy eerste moet soek, of waaroor jy eerste moet besluit.

Dit help tog nie jy kom in n kerk waar daar die wonderlikste admosveer is, maar jy stem nie saam met die beginsels waarop hulle hulle godsdiens baseer nie.

Elke ander kerk of geloof gaan vir jou se jy kan God (of by sommige dalk n god) dien in hulle struktuur - jy moet egter self besluit of jy saamstem op die wyse waarop dit gedoen word en dat jy die Drie Enige God dien en loof en prys. Dit kan tog nie sommer "n god" wees nie.

Sterkte en groetnis

Edited by A de Zud
Link to comment
Share on other sites

Hi Julle,

Ek kan Kenmore Baptist Church (ek weet dit is nie NG nie) aanbeveel. Dit is 'n lieflike gemeente/kerk en baie SA'ers het goed daar ingeskakel. Ek weet nie hoe hulle kinderbediening is nie, maar weet dat hulle 'n baie atiewe tiener gemeenskap het.

:rolleyes: Wil ook net noem dat daar blykbaar 'n baie oulike Christelike skool, COC in Brisbane is. Ek het self nog nie kinders nie, maar van wat ek gehoor het, is dit 'n baie oulike skool en die moeite werd om dit te oorweeg.

Groete, Pippa! X

Link to comment
Share on other sites

Hi

Ons behoort nou al vir 3 jaar aan die BRAY PARK COMMUNITY CHURCH. Ons is deel van die Reformed Churches of Australia. NG beginsels. Amper 50% van die kerk is ex-SA'ers. en een van die pastors is ex SA

Daar is 'n wonderlike "caring & loving" atmosfeer.

Baie goeie "kids church" en ander aktiwiteite. Hulle website is http://www.bpcc.com.au

stuur vir my a pm as julle meer wil weet.

groete

Susan

Link to comment
Share on other sites

Ons land volgende week in Brisbane en wil sou gou as moontlik ons geestelike wortels neerle en ons plek vind.

Alhoewel ons agtergrond NG is, is dit belangrik vir ons om n gemeente te vind waar ons die Here kan dien. Ons het ook twee klein kinders en n kinderbediening is ook vir ons belangrik.

Sal waardeer as julle kan help met raad.

Coertzen's

Beste Coertzens

Ons is lid van 'n Afrikaanse gemeente (Afrikaanse Christen Kerk van Australië) aan die Gold Coast, suid van Brisbane. Dit is 'n ongelooflike gemeente met alles wat julle sal nodig hê om die geloof sterk te hou, maar ook raad en hulp deur moeilike tye. Natuurlik is daar kategese ook. Dit is naby Nerang, so 45 min se ry suid van Brisbane, maar dit is ry werd.

Ons geloofsoortuigings is in lyn met julle behoeftes. Kyk gerus na ons webwerf by http://www.ackagc.org.

Hoop om julle gou te sien.

Groete

Die Allisons

Edited by The Allisons
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...