Jump to content

Hasie

Biltongboer

Recommended Posts

Wat noem jy 'n hasie in Spur................ inspurhasie

Wat noem jy 'n hasie wat val................. gravithasie

Wat noem jy 'n hasie in 'n pyp............... blokhasie

Wat noem jy 'n hasie in n tuimeldroër...... spinhasie

Wat noem jy 'n hasie wat groei .............. inflhasie

Wat noem jy 'n hasie met Issues ........... Emotionele Baghasie

Link to comment
Share on other sites

LOL...

Hasie kom eendag op 'n bottel mampoer af..proe toe so bietjie en paas to uit.

Oomblike later kom jakkals daar aan en kon nie sy geluk glo nie dat hy 'n ete en drank het..sonder om tyd te mors stel hy so 'n informele heildronk in en onderskat toe die krag van die mampoer..die paas toe ook uit

So 10 minute later kom vlakvark verby en dag toe dat hy ook moet proe aand die vuurwater wat die ander diere so lekker laat slaap..na 'n groot sluk le vlakvark ook en slaap...

so ruk later kom leeu verby en kan nie sy geluk glo nie...Hy het Starters(jakkals) , bygereg (Hasie) en hoofgereg (vlakvark) wat nou mooi voor hom le en slaap...maar toe maak hy ook jakkals se fout en paas uit

Dit is skaars so paar minute later wat hasie wakker word..en al die diere so sien slaap...Hy vryf sy oe" en se: "Sjoe, smaak my ek raak aggressief as ek gesuip is!"

Link to comment
Share on other sites

Wat noem jy 'n hasie in Spur................ inspurhasie

Wat noem jy 'n hasie wat val................. gravithasie

Wat noem jy 'n hasie in 'n pyp............... blokhasie

Wat noem jy 'n hasie in n tuimeldroër...... spinhasie

Wat noem jy 'n hasie wat groei .............. inflhasie

Wat noem jy 'n hasie met Issues ........... Emotionele Baghasie

:lol: 'n Hasie wat iets aan jou probeer verkoop - - - - koothasie.

'n Hasie met 'n scalpel - - - -operhasie

'n Hasie met 'n kredietkaart - - - - ko-operhasie

'n Hasie wat sit en droom - - - - fanthasie

'n Hasie met sy eie wortelplaas - - - -planthasie

Edited by JDJoburg
Link to comment
Share on other sites

:P 'n Hasie wat iets aan jou probeer verkoop - - - - koothasie.

'n Hasie met 'n scalpel - - - -operhasie

'n Hasie met 'n kredietkaart - - - - ko-operhasie

'n Hasie wat sit en droom - - - - fanthasie

'n Hasie met sy eie wortelplaas - - - -planthasie

goeie een :whome:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...