Jump to content

Uiteet in Brisbane


Madelein

Recommended Posts

Gedink dis weer tyd om weer bietjie saam te kuier. Ietsie anders? Dalk 'n restaurant of so? Is mos nou winter, - ons kan mos weer in die somer 'n braaitjie maak...

Vir die wat wil borde stukkend gooi (grappie) is daar die Kaspali Taverna (Griekse Restaurant wat oulik lyk) http://www.kapsalis.com.au/about_us.aspx

Dan nog 'n paar ander:

http://www.bacchusbistro.com.au/

http://www.bombaybliss.com.au/

http://www.thepointrb.com/menues/P_Menus.htm

Heerlike Bufet ete by Blackjacks (die moeite werd) maar mens sal moet aansluit as lid.

http://www.conradtreasury.com.au/Dining-Bl...UGI6UG065SUJLPM

Voorstelle vir datum, tyd (middag of aandete) en restaurant sal goed wees. Miskien in Julie? Sal lekker wees om weer bymekaar uit te kom en om nuwe Forumvriende te ontmoet.

Groetnis

Madelein

Link to comment
Share on other sites

Mmm klink lekker - Julie 'n bietjie moeilik - het die hele familie hier vir vakansie - maar sal volgende keer wil saam kom. Hoe maak julle met kinders as julle kleiner kinders het. Ons doen maar nog die babysitting so op ons eie. Weet nie wie om te vertrou met die 2 terrors nie of moet ek se te bang die terrors veroorsaak emosionele stres vir iemand anders. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Ons kies 'n restaurant waarheen ons terries kan vat.

Osama Bin Laden sal seker die spul kan lei??? Dis nou ons terrie se bynaam, maar hy is nie regtig so erg nie.

Hoekom kan ons nie dit deur die dag hou by Nudgee of Redcliffe nie? By albei plekke is daar speelplek vir die kinders of ons kan by Clontarf kuier, daar is 'n groot onderdak plek alhoewel nie beskut nie.

Wie het 'n patio verwarmer? Die een wat werk met gas, dan kan ons miskien 1 of 2 kry en aansteek en mens kry nie so koud nie.

Of ons kan dalk na 'n fondue hou, almal wat stelle het bring dit en elkeen bring net sy vleis/kaas/vrugte ens om te braai.

Ons is oop vir voorstelle, so ek sal die spasie dophou.

Carelene

Link to comment
Share on other sites

Hallo jull!

Ek brand om al die mense met wie ons op die forum gesels het te ontmoet! Ek is game vir enige iets - het self 'n 3 jarige wat maar goed besig is. Ek is clueless met die restaurante en ander plekke aangesien ons nou so maand hier is. Ons was maar vrek besig om huis te soek, ens. Intussen, as enige iemand intussen sommer net wil kuier, laat my asseblief weet!

Groete,

Maritza

Link to comment
Share on other sites

Hi Julle Brisbiane...Brisbaniete

Ons land volgende week Maandag in Brisbane....

Ons het ook twee klein terrors... n 4 jarige en n 1 jarige.

Sal graag wil join en kom saamkuier en die res van die Afrikaanse forum junkies ontmoet.

Die Coertzen's

Link to comment
Share on other sites

Hi julle

Ja, ek het nie verder gedink tot by die kinders nie - vergeet maar altyd daarvan.

Caralene, jou idee klink goed. Clontarf Park of Nudgee Beach, dit maak nie saak nie. Sal net lekker wees om weer 'n slag bymekaar uit te kom. As die mans eerder verkies om 'n vleisie op die braaier te gooi, is dit goed so.

Groetnis

Madelein

Link to comment
Share on other sites

Dit sal ook lekker wees as ma en pa 'n bietjie saam met groot mense kan kuier so die idee van 'n restaurant is lekker - maar aangesien ons so 'n klomp met mini Bin Ladens is (myne 2 en 5) sal dit ook lekker wees om so 'n lekkerdag in 'n park te he.

Enige iets sal lekker wees. Ons is oop vir enige idees se net waar en wanneer.

Link to comment
Share on other sites

Are you paying travel expenses Nats?

Ag no worries we'll wait till you'r over here In da land Down unda!!

Link to comment
Share on other sites

You'r such fun Nats!!! Yep thats the place!! LOL!! With the 'vegemite sandwich".

Link to comment
Share on other sites

Redland Sporting club has a pretty good eat all you can buffet for $20 a head and less 10% for members. Members also pay much less for drinks and then of course there are the pokies and other things.

They have reciprocal agreements with a few other sporting clubs as well.

http://www.redlandssportingclub.com.au/

Link to comment
Share on other sites

OK, omdat ons Nudgee ken en dit is nader vir ons "Southsiders" - dink ek dis beter om dit op die gewone plek te hou. Die kinders hou daarvan om daar te speel.

Hoe lyk Saterdag die 26ste Julie vanaf 1000vm? Los maar die uitete, dit lyk my dit gaan moeilik wees met die kleinmensies... Ons maak dit maar 'n braai vir die ouens, hoop die dag gaan mooi wees. Nilo, dan kan kan ons maar rook. Ek sal sorre dat ek die keer vroeg daar is, ballonne en al.

As die datum nie pas nie, moet julle net laat weet.

Groetnis

Madelein

Link to comment
Share on other sites

Ek's happy Madelein!! So you'r in charge!! Se net wat moet ons doen om te help.

Link to comment
Share on other sites

Hi Nilo en Madelein,

Mag ons ook kom asseblief? Ons het 2 Osama's - seun van 4 jr en meisie van 2 jr.

Ek sal die post dophou vir aanwysings van die venue.

Link to comment
Share on other sites

datum klink goed laat weet as daar enige iets gedoen moet word - sal graag help

Link to comment
Share on other sites

Bombay Bliss, doesn't seem bad..

when, perhaps another park BBQ, I enjoyed the last one..

Link to comment
Share on other sites

  • 4 weeks later...

Hi Madelein

Is die braai vir die 26ste nog aan? Weet nie of ek iets gemis het nie, was 'n ruk van lyn af met die trekkery! Laat weet ook as jy nog hulp nodig het met enige iets.

Groete,

Maritza

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Jip, dis nog goed aan die gang.

Het julle kinders? Name en ouderdomme asb. Besig om die laaste paar goedjies bymekaar te kry vir die Lucky packets.

M

Hi Madelein

Is die braai vir die 26ste nog aan? Weet nie of ek iets gemis het nie, was 'n ruk van lyn af met die trekkery! Laat weet ook as jy nog hulp nodig het met enige iets.

Groete,

Maritza

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...