Jump to content

Bymekaarkoms in Adelaide


Jongman

Recommended Posts

Bymekaarkoms - 14 Junie 2008

Enige tyd vanaf 6 nm.

Kerrie en Rys Aand (eie keuse)...met bodjie soet. Genoeg vir gesin. Indien nie kerrie eet bring maar soos gewoonlik, bordjie sout.

Drag is "Cocktail"

Plek is Grange Sailing Club.

417 Seaview Rd

Henley Beach

Adelaide

Laat weet asb of jul gaan bywoon, want dit lyk in verlede of almal nie emails ontvang het nie.

Pm my en ek sal Rika laat weet.

Sien uit na geleentheid!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Die een met die pienk hoed/hemp/pajamas. :magic:

Of noudat ek so uitgetrap is....die pienk gesig. :holy:

Sien julle daar! :rolleyes:

Sal maar nou met emoticons skryf..weet nie hoe vat ander mense my op nie. :boxing:

Link to comment
Share on other sites

Die een met die pienk hoed/hemp/pajamas. :magic:

Of noudat ek so uitgetrap is....die pienk gesig. :holy:

Sien julle daar! :rolleyes:

Sal maar nou met emoticons skryf..weet nie hoe vat ander mense my op nie. :boxing:

Ek sal my siel verkoop om daar by julle te kan kom bly en kuier. Julle spul Adelaiders is die interesantste mense op die forum. Jan Stoof, KD en Jongman saam om een kampvuur....Ag jimmel tog WHY O WHY is ek in WA. Geniet dit en post asb fotos dat ek in die gees saam kan kuier (en drink n glasie rooi wyn in my memory)

Link to comment
Share on other sites

Wag miskien sien ek jul nog een van die dae KD :whome:

Wens ook ek was daar gewees en ja ek wil ook die foto's sien asb?????

KD jy kan net mooi lyk met jou mooi pienk wangetjies :blush:

Urs

Link to comment
Share on other sites

Ek het gekyk en gekyk en gekyk. Kon geen pienk hoed sien nie. Sorry

Link to comment
Share on other sites

Liewe hemel julle,

Gistraand was n blast! Dit was regtig blerrie lekker gewees. Dit ding wat my geskok het was die hoeveelheid mense wat hier in Adelaide is! Julle sal dit nie glo nie!!

Die dansvloer was vol mense wat gesokkie het, die kroeg was vol mans en die tannies het te lekker gesels. Daar was blerrie baie mense daar.

Ek se julle ek kan nie wag vir die volgende een nie!!

Link to comment
Share on other sites

Liewe hemel julle,

Gistraand was n blast! Dit was regtig blerrie lekker gewees. Dit ding wat my geskok het was die hoeveelheid mense wat hier in Adelaide is! Julle sal dit nie glo nie!!

Die dansvloer was vol mense wat gesokkie het, die kroeg was vol mans en die tannies het te lekker gesels. Daar was blerrie baie mense daar.

Ek se julle ek kan nie wag vir die volgende een nie!!

ek is rerig jaloers...ek dood oor n sokkie...ek sou versekr vandag n paar blase vertroetel het as ek daar was...bly dit was lekker

Link to comment
Share on other sites

Het alweer uitgemis :ilikeit:

Daar sit ek toe stoksielalleen op 'n Saterdagaand.

Man by die rugby, seun by die inry en dogter paartie alweer... :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

:ilikeit:

Ge edit om te se dat ek eintlik bedoel ek is sorry vir Annette wat so alleen gesit het. dis hoekom die thumbs down.

Edited by Kannidood
Link to comment
Share on other sites

Hi KD beteken dit nou dit was nie lekker nie?

Seker nie.

Link to comment
Share on other sites

Mis jou baie maatjie in die 'll' :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

  • 3 months later...

Hallo daar,

Is julle lus vir Boere wors rolle, Droee wors, Vetkoek, Pannekoek, Beskuit, Melktert en dalk selfs 'n koeksister of 2?

Kom kuier vir ons Saterdag die 1ste November vir ons Jaarlikse Bazaar van 10 uur tot 3 uur!!

Daar gaan lekker geeet, gekuier en gesels word. Daar sal ook 'n paar ander interesante tafels wees, selfs Afrikaanse boeke en nog vele ander interesante dinge om die dag te geniet. Lekker koffie en koek, kerrie en rys, craft, speletjies vir die kinders en nog baie meer.

Waar Campbelltown Christian Reformed Church - 55 Hill Street, Campbelltown.

Stuur asseblief die inligting aan vir jul vriende en kom geniet die dag saam met ons.

Groete

Karl. :whome::rolleyes::rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...