Jump to content

Jan Stoof


Blossom

Recommended Posts

More Jan in Adelaide,

Ek lus nou so 'n storietjie uit jou pc uit. Hoekom so stil en hoe gaan dit met die Oupa-skap? ;)

Of is die ghout nou in jou vingers in ook? :blink:

Moet se ek mis die sommer net nonsens geselsies. Dis hoe ek die forum leer ken het......met jou geselsies her op journals......dis nie meer dieselfde nie. :whome:

Ek is seker ek is nie die enigste een wat dit mis nie............ :blink:

Groete uit 'n koue Adelaide uit, :lol:

Link to comment
Share on other sites

Guest Mauritz
Of is die ghout nou in jou vingers in ook? :blink:

Moet se ek mis die sommer net nonsens geselsies. Dis hoe ek die forum leer ken het......met jou geselsies her op journals......dis nie meer dieselfde nie. ;)

Ek is seker ek is nie die enigste een wat dit mis nie............ :whome:

Groete uit 'n koue Adelaide uit, :blink:

Ek mis ook vir ou Jan Stoof. Was is fout met jou Kannidood, hoekom skryf jy nie meer nie - het jy ook ghout innie vingers?????

Edited by Mauritz
Link to comment
Share on other sites

Guest Mauritz
Nee, op 'n ander plek

Ghout op 'n anner plek, of skrywe op 'n ander plek?????? Watse plek???? Ek het 'n antie gehad wat ghout innie onderlyf gehad het - baie seer gelyk, maar sy't nog steeds geskryf :blink:

Edited by Mauritz
Link to comment
Share on other sites

:blink:

Hoop maar Jan skrik wakker en gee weer iets om te lees wat my kan laat smile.....het dit nodig....dis 'n blou Dinsdag.

Ek loop nou.

Edited by Kannidood
Link to comment
Share on other sites

Hallo Julle. Voel goed om gemis te word. Ek sweet met 'n "mailing list" Eentonig verby. Maar, ek is veronderstel om te werk en dit moet gedoen word. My tikster (my vrou) laat slap lê en nou moet ek dit doen. Sy is te moeg innie aande want sy is die brood winner deesdae. Ek voel skuldig om oppie forum te lê en sy sweet. Ek bring darem my kant met die huis en kos. Ek lees gister 'n brief wat sy skelm vir haar suster in RSA skryf. Sy vertel toe hoe ek nou die huisvrou is en sy die broodwinner en die baas. My moer strip toe en ek looi haar toe sommer om die Queen se verjaardag te vier. (Ek bedoel mettie vuis)

Sal vanaand oorie ghout en klein Liz skryf. As ek dit regkry sal ek 'n foto insluit om my punt te bewys. Maar nou eers terug Data Basis toe. Bye.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...