Jump to content

En nou raak dit eers interressant


Biltongboer

Recommended Posts

Noudat ek reeds my kontrak geteken en deurgemail het na Oz, nou gebeur die dinge.

My baas roep my in vandag want hy wil my skuif na 'n ander posisie om waar te neem.

Ek werk vir 'n goeie maatskappy, en hier is baie moontlikhede vir verhoging vir my. En hulle betaal goed, hoor.

Ek moes toe nou maar vir hom verduidelik hoe my planne lyk vorentoe, ek wil nie iemand onder verkeerde indruk bring nie. Nou begin al daai gedagtes weer, en ek moet myself herhinder dat ek nie net oorgaan vir geld nie, maar oor ander redes. Hierdie geld in Afrika is goed, maar oor 'n jaar teen die wisselkoers seker ook nie veel beter as my Oz offer nie ne?

Wil ek ryk wees en tussen barbare lewe, of wil ek gemiddeld wees en tussen decent mense bly? Dis die vraag. Geld koop nie lewens nie, behalwe in "Schindlers List situasies" natuurlik. En geld maak nie die fisiese en geestelike wonde wat ons opdoen in Afrika reg nie.

Gelukkig is my besluit eintlik reeds geneem, maar hierdie "last-minute" opsies is baie frustrerend...

Link to comment
Share on other sites

When it rains it pours, Biltongboer.... :)

Congrats on the new job offer at your current company in Namibia.

I'd say, however, stick to your guns (Oz guns that is) and continue with your Oz plans and Oz job offer, however tempting the African job offer.

Like you said yourself - no money in the world can ever buy back a life...

Link to comment
Share on other sites

I agree with kangaroo, the life here will be so much better, and who knows, you could be earning the same or better in a couple of years. Then when Tito and his chums crank up the interest rates even more, it won't matter :)

Link to comment
Share on other sites

When it rains it pours, Biltongboer.... :)

You'd better believe it - vandag roep die baas my weer in. Hy het met die CEO gepraat en hulle voel hulle wil my gebruik terwyl ek nog hier is, as ek kans sien vir die job. En as ek dalk nou nie meer weggaan nie, is die job myne in elk geval.

Cool, he? Nou het ek nog iets om op my CV te skryf. En dit vat die verveeldheid uit hierdie "hurry up and wait" immigrasie-aansoek uit.

:blush::ilikeit::holy:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...