Ons gesin is oppad na Perth. Ons woon tans in Noorwee Oslo (afgelope 7 maande) maar kom van Pretoria.
Ek geniet die forums op die webblad baie en dit het my reeds meer positief gemaak oor die besluit om Perth toe te gaan. Ons ervaring in Oslo was maar baie alleen en koud... Veral met baba (11 maane oud) sonder oupas en oumas, tannies en ooms, niggies ens. Ons het die afgelope maand in SA gaan kuier en was amper oppad terug. Moes kies tussen terug Pretoria of Perth. Die besluit was baie moeiliker as wat ons gedink het. Wou nog altyd Australie toe gaan (het selfs in Perth 6 jaar gelede gaan "honeymoon" hou om dinge uit te kyk) Maar dis moeilik sonder 'n ondersteuningsraamwerk met 'n baba. En die oupas en oumas het die kuiertjie so geniet.
Sal graag van julle wil hoor en veral mbt kerke, baba skool en areas om in te woon.
Enige ma's met raad oor hoe mens jou baba weer in roetine kry met die tydsverskil.... (ek sidder nou reeds daarvoor)
Question
Carneys van Pretoria
Hi

Groetnis
Ons 3 Carneys
Link to comment
Share on other sites
0 answers to this question
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.