Jump to content

Why Adelaide

Oubossies

Recommended Posts

My man se maatskappy wil 'n kantoor in Adelaide oopmaak en soek mense om oor te gaan. Ons is altyd reg vir 'n uitdaging. As julle my moet oortuig om te kom, wat sal julle vir my sê. Ons is tans in Melbourne en is baie gelukkig hier. Ons is van Strand in die Kaap en ek verlang na 'n meer plattelandse gevoel en hou nie van die stad nie.

Edited by Oubossies
Link to comment
Share on other sites

Hi Oubossies

Confused :lol:

Yesterday you posted under the "Communities" > Brisbane a topic titled "Why, oh why should I move to Brissie" today you ask "Why Adelaide".

I must assume that you are not that happy in Melbourne. :blush:

I would choose to live in Brisbane or Adelaide rather before I considered Melbourne.The reasons are numerous and varied.

It is very much a personal preference and sometimes you have to go where the money/work is.

We have lived in Brisbane (for a year) and Adelaide (five years) and liked/enjoyed living in both of them.

Cheers.

Manny

Link to comment
Share on other sites

Hi Oubossies

Confused :holy:

Yesterday you posted under the "Communities" > Brisbane a topic titled "Why, oh why should I move to Brissie" today you ask "Why Adelaide".

I must assume that you are not that happy in Melbourne. :whome:

I would choose to live in Brisbane or Adelaide rather before I considered Melbourne.The reasons are numerous and varied.

It is very much a personal preference and sometimes you have to go where the money/work is.

We have lived in Brisbane (for a year) and Adelaide (five years) and liked/enjoyed living in both of them.

Cheers.

Manny

I don't know how to explain it, but in short I'm a plattelandse girl and sometimes I feel really closterphobic in the city. We are just looking around and seeing if there isn't places smaller that will suite us more than Melbourne. Either Brisbane or Adelaide. WE have been thinking of Adelaide for quite some time now and my husband can get a transfer as they are expanding to Adelaide.

Link to comment
Share on other sites

Hi 'Oubossies'

Pel doen julle net wat vir julle as gesin gaan pas en die beste gaan wees.Try als uit en kyk wat julle van gaan hou en nie :ph34r:

Sterkte weet wat jul voel op die oomblik.Ons is ook daar en voel soos dronk vliee wat al in die rondte spin en nie na n kant toe kan kom nie.

Nie maklik nie hoor.

Groete Urs x

Link to comment
Share on other sites

Oubossies, dink die Strand en maak die berge so 'n bietjie platter en minder dramaties, met minder woonstelblokke op die foreshore, dan maal jy die oppervlakte met 20 en dan het jy Adelaide. Dis vir my baie dieselfde. Die klimaat is baie soortgelyk, met reen en koue in die winter, maar minder wind. Die somer is weer warmer, maar net so droog en die brande wat elke nou en dan uitslaan in die heuwels. Die omgewing lyk net so bruin in die somer en net so groen in die winter. Die see is net so lekker kalm en vlak en selfs die plantegroei is verskriklik dieselfde. Die plante hier die Suid Australie is verwant aan fynbos en lyk net so. Selfs tot by die proteas, wat hier baie goed groei. Die grond lyk selfs dieselfde vir my. Dan het ons ook die wynlande wat ons omring en die myle se pragtig sandstrande, die kultuur en die lekker restaurante en kafees. Head for the Hills en jy kon net sowel in die Overberg wees en as jy Suid ry soos ons vandag gedoen het, dan kry jy Victor Harbour waar die walvisse kom vry soos in Hermanus en Port Elliot lyk wraggies nes Voelklip, Goolwa soos Gansbaai. Verder in die platteland lyk dit weer vir my nes die Kleinkaroo. Self die ou huisies lyk net so.

Adelaide is groter as wat mense dink, dis omtrent 80km van die een ent tot die ander in die lengte, maar die middestad self is baie klein. Daar is egter so baie plekke in en om Adelaide waar mens vir jou 'n nessie kan uitskop. Daar is regtig iets vir almal.

Ek het so 'n gevoel jy sal baie daarvan hou

Nou het ek sommer weer heimwee. Ek wil nou sommer môre trek. Ons gaan defnitief kom kyk voor ons gaan. Laat weet ons wanneer julle klomp kuier oor 'n naweek en ons join julle dalk.

Baie baie dankie vir die reply en beskrywing.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...