Jump to content

Adelaide hier kom ons !


Flanker

Recommended Posts

Hi almal,

Ons het verlede week die bal aan die rol gesit met ons groot skuif Adelaide toe. Lyk vir my ons gaan die State Sponsored 475 ding doen. Ons het baie info oor Adelaide nodig maar ek sal dit hoog op prys stel as iemand die volgende kan antwoord:

Wat is die algemene koste vir "daycare" - 2x kleuters ?

Ons stel baie belang in die suide van Adelaide, hoe vergelyk die woonbuurte met die van ander areas ?

Ons sal ook graag wil probeer om werk te verseker die oomblik wat on Visas goedgekeur is, enige raad oor goeie personneel agente ?

Dis nou 'n bekvol, hoop iemad kan help.

Lekker dag !

Neville

Link to comment
Share on other sites

Hi Neville

Baie geluk met julle groot besluit! Adelaide is n fantasiese staat en ek weet sommer julle gaan dit baie geniet.

Al vraag waarmee ek kan help is die oon oor woonbuurte. Ons bly in die Suide van Adelaide en ek moet se dit is regtig wonderlik. Die area's (in my opienie) is heel veilig. Al probleem wat ons ondervind het is die hier en daar graffiti of die een of ander dom "Learner" bestuurder wat dink hy is cool. Verder is dit baie rustig.

Publieke vervoer na die stad toe is nie te sleg nie. Ek bestuur so ek gebruik nie die busse so baie nie maar ek het in die verlede dit gedoen en dit was regtig nie sleg nie.

Ek is mal oor Adelaide en ek is seker julle gaan ook.

Groete

Fred

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...