Jump to content

Dit is hoe die goed lyk wat hier in die outback rondloop!


Riekie

Recommended Posts

Dog net ek deel die foto met almal - wees versigtig in die Outback! Hierdie foto is geneem oppad NT toe, net Noord van die York Peninsula. :unsure: Dit is 'n "hog" - nie 'n mak vark nie! (Seker die naaste wat ons aan die "big five" sal kom..... :rolleyes: )

Link to comment
Share on other sites

Link to comment
Share on other sites

Hi Riekie,

Ek het die foto vir my kind gewys en hy wil weet waar presies het jy die monster te gekom :whome: , ek wonder ook of die groot ou se vleis soos vak wat ons ken proe, met al sy woorde toe hy die sien nou ja vir 'n 18 seun is dit mos nou lekker fun om so iets te beleef!!!!

Groete

Fifi

Dog net ek deel die foto met almal - wees versigtig in die Outback! Hierdie foto is geneem oppad NT toe, net Noord van die York Peninsula. :D Dit is 'n "hog" - nie 'n mak vark nie! (Seker die naaste wat ons aan die "big five" sal kom..... :D )
Link to comment
Share on other sites

Genade Riekie, dis nou 'n bielie van 'n dierasie! Ek sal myself liggies - met permissie gesê - bevuil as só 'n ding op my afstorm!! :whome::D

Hierdie mense bied safaris aan vir diegene wat 'n bietjie wil gaan wilde varke jag. (Nee, ek ken hulle nie, ek het hulle raak ge-Google.)

Link to comment
Share on other sites

Jong, soos ek gesê het, net Noord vd York Peninsula - presies waar weet ek nou nie (Dit is my broer se baas se vriend op die foto....).

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...