Jump to content

Baba goed gevra

Pink Missy

Recommended Posts

Ok, ek weet nou nie hoe om die storie te begin nie. Ons is oppad Oz toe en los my dogter hulle agter. Hulle het dit maar nie breed nie en het 'n seuntjie van twee. Sy is amper vyf maande swanger en nou moes ons uitvind - DIS 'n TWEELING!!!! Met al die uitgawes wat ons het met die trekery het ons nie veel om hulle mee te help nie.

Nou vra ek: is daar nie van julle mense wat oor gaan en ou baba goedjies het wat julle nie weet wat om mee te maak nie. Ons sal dit vreeslik waardeer want ek wil nie graag in die vreemde sit en my dood bekommer oor my nuwe kleinkinders nie. Enigiets sal welkom wees en ons sal posgeld betaal of dit kom optel as dit naby is.

Asb, ek vra baie mooi dat julle harte sal oop maak en aan my kind sal dink. Julle weet hoe 'n moeder hart is.

Jammer dat ek vandag soos 'n bedelaar is, maar ek weet nie waar anders ek die vrymoedigheid sal he om mense te vra nie.

Baie dankie en groete

Link to comment
Share on other sites

Hello Miri

I really do hope someone or several people respond to your posting, it is a loving, kind mother that always thinks of their children who asks, not to be embarrased about at all, a great pity that I am in Australia and with only an 18 year old daugher, but just wanted to wish you and your family well and special blessing!!

big hug

Dee

Link to comment
Share on other sites

Thanx Dee. I really appreciate your reply.

Link to comment
Share on other sites

Hi Miri! Ek het gewonder hoe gaan dit met die swangerskap jong. Weet jul al of dit dogtertjies is. EK het 'n paar vriende met babas sal by almal n hoor. Ongelukkig almal meisies. Ek het vir jul 'n motorstoeltjie (dra een) myne sal oor 2 mnde te groot wees vir hare. Het 2 bottels ook. Avent. Ek het 'n sit stoeltjie ook vir die voer.

PM my dan praat ons verder.

Vlam

Link to comment
Share on other sites

Vlam, baie dankie dat julle bereid is om te help. Ons waardeer dit baie. Enige iets op die stadium is iets wat sy nie gehad het nie.

Groete

Link to comment
Share on other sites

Thanx for the advice Battis. Really going to follow up on that!

Link to comment
Share on other sites

Jy laat my nou wens ek was nog daar! Wens inniglik ek kon vir haar iets gee, maar posgeld is bietjie baie van hier af. Hoop sommer baie mammase wat op pad is laat van hulle hoor.

Link to comment
Share on other sites

Dankie De Kat. Die gedagte beteken al klaar baie. Dis goed om te weet daar is darem mense wat aan ons dink

Lovies

Link to comment
Share on other sites

I have a few things (not many cause I've already given most of it away) but I'm in KZN so I don't know how I will get them to you. I'm doing a dummy pack over the weekend to check the weight of my baggage and I'll let you know.

Jammer oor die Engels - my geskryfde afrikaans is nie goed nie!

Link to comment
Share on other sites

Cas thanx very much!!! We are more than willing to pay for postage. You don't know how much every single bit helps!

Again, thank you very much!

Link to comment
Share on other sites

Hi Miri

Waar is julle?

Ek is besig om van al my baba goed ontslae te raak. My laatie is nou 16 maande en ek het nog amper alles van hy gebore is. Ons is van Nelspruit as julle dalk belang stel in 'n klompie goedjies (bottels, klere ens).

Groete

Chantal

Link to comment
Share on other sites

Hi Chantal

Baie dankie dat jy geandwoord het. Ons bly in Pretoria. As dit nie te veel goedtjies is nie, sal ons die posgeld betaal. As daar dalk meubeltjies of groot goed is, sal ek en my man deur ry en dit kom haal. Ons sal rerig nie omgee om dit te doen nie. Dis vir ons net te wonderlik dat mense bereid is om ons te help. Jy moet maar net laat weet wat ons moet.

Baie ,baie dankie

Groete

Link to comment
Share on other sites

As enige van julle dalk weet van vriendinne of familielede wie se babas of toddlers uit hul goedjies is, en die mammas nie dit meer wil he nie. Vra tog asb vir hulle of hulle dit nie wil skenk nie? Soos ek gese het, ons sal die posgel betaal of die goedjies self gaan optel indien moontlik.

Ons het die scan vandag gesien!! Hulle is 'n besige twee klein rissie pitte!! Kan sommer sien hulle gaan hulle ma en pa heerlik besig hou. Maar als is darem nog reg. Die dogtertjie het die heeltyd gele en duimsuig!! Dit was sooooo oulik. Ja, ek weet ek klik soos 'n broeis ouma, maar ek is !!!

Nou ja, ek gaan nou eers by die mamma to be le en kyk of daai twee tog nie maar hard genoeg wil skop sodat ouma tog kan voel nie!

Lekker aand of oggend, ek is alweer bietjie deurmekaar, vir almal

Groete

Link to comment
Share on other sites

Hi Chantal

Baie dankie dat jy geandwoord het. Ons bly in Pretoria. As dit nie te veel goedtjies is nie, sal ons die posgeld betaal. As daar dalk meubeltjies of groot goed is, sal ek en my man deur ry en dit kom haal. Ons sal rerig nie omgee om dit te doen nie. Dis vir ons net te wonderlik dat mense bereid is om ons te help. Jy moet maar net laat weet wat ons moet.

Baie ,baie dankie

Groete

Hi Miri

Ek het 'n klomp seuntjie klere, bottels ens. Ongelukkig nie meubels nie. Sal alles in 'n boks pak en pos. Laat my weet wat julle adres is.

Groete

Chantal

Link to comment
Share on other sites

×
×
  • Create New...