Jump to content

Privaat Mediese Fonds


benita

Recommended Posts

:holy: Net 'n vraag wat moontlik vroeër al op forum bespreek is, ek is tans op 'n privaat mediese fonds in SA waarvoor ek baie min betaal aangesien dit 'n pensioen medies is, baie goed hier in SA, nog NOOIT probleme gehad nie, hoewel ek dit nog baie baie selde gebruik het.

Vraag?: Sal ek my medies in Aus kan gebruik, sou dit nodig word?? Of hoe werk die medies, spesifiek met 457, asook PR??

Groot asseblief, wie kan help??

Benita

Link to comment
Share on other sites

Hi,

wel sover ek weet moet jy jou eie medies uitneem as jy op 457 is. Jy kan na www.iselect.com.au gaan en gaan kies en keur om kwotasies uittewerk.

Wil vir my voorkom dat die beste plan min of meer vir couple so $320 per maand sal wees. Dit sluit alles maar alles in.

Vir jou PR, dan kry jy medicare, wat mos die publieke mediese fonds half in Australia is. Dit is goed genoeg maar party mense neem ook topup privaat medies uit.

Hoop dit help

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...