Jump to content

Koue aande


Blossom

Recommended Posts

IMG_0151.jpg

Kyk, as jy lus is vir 'n siggie, gaan jy nie dat reen, hael of koue jou keer nie. En as jy nie in die huis mag rook nie, dan maak jy 'n plan om warm te bly.

Koue aande, warm liefde............in Adelaide......aaaaaaaagh!

Link to comment
Share on other sites

Dis sulke tye wat ek so bly is ek het nog nooit probeer nie. Soos ek gewoonlik se - as ek wil stink, dan skuit ek in my broek!

:ilikeit:;):censored:

Link to comment
Share on other sites

Gelukkig stink ek buite en pla niemand nie. Net gedink dis 'n funny foto.

Party mense rook nie, drink nie, ........nie. Shame!

'n Lekkerruik week vir jou! :censored::ilikeit:;)

Edited by Kannidood
Link to comment
Share on other sites

'n Lekker week vir jou ook daar op die stoep! :censored:

Link to comment
Share on other sites

Ek's nie oppi stoeppi! Ek's inni huis en ek gaan nou loop want jy like my nie! :censored:

Link to comment
Share on other sites

Ai nee man, ek grap net met jou! Moenie so op jou perd spring nie! :):whome::P

Link to comment
Share on other sites

Ai this just looks SO familiar hehe

Link to comment
Share on other sites

Ek is nie op my perd nie, ek is op my stoep nou. En ek stink!

ek maak ook maar net 'n grappie met jou, as jy my beter ken sal jy weet dat ek rerig niks lelik bedoel nie. Dis net dat my humor sin soms skeef is. Ek het al in die moeilikheid gekom hier op die forum oor dit.

Ek verstaan jou sentimente oor rook.....dis 'n vieslike gewoonte, mens mors oral, brand alles en mens ruik regtig soos 'n asbak.

Ek het vir 'n ruk opgehou en soveel beter gevoel maar toe gaan ek aan die eet en eet vir die beker. Ek kan nie wen nie en ek bewonder mense met 'n sterk wilskrag.

Ek kan nie eers perd ry nie, te rond, as die perd my sien aankom, hardloop hy weg!

Vrede????

Groete,

Link to comment
Share on other sites

Natuurlik is daar vrede, hoe anders, jy het my nou lekker laat giggel met die perd wat weghardloop...

Link to comment
Share on other sites

Ag mens! Ek gee nie om wat ek moet doen vir my siggi nie, selfs meer as jy. Ek onthou nog as ek in London was, ons mag nie in die appartment gerook het nie. Maar rook sal ek rook. Dit lyk of ek in ysland is, in sneeu, reen, wind, enigiets, maar ek staan bibberend buite en rook. So, go girl!!

Link to comment
Share on other sites

Woolies se poofter section sal iets aan die stink kan doen. (tong inni kies grappie)

Link to comment
Share on other sites

Woolies se poofter section sal iets aan die stink kan doen. (tong inni kies grappie)

Ek moet dalk daar gaan inloer - dan kan ek soos 'n ware laventelhaan ruik... :blink:

Link to comment
Share on other sites

Elke keer as ek 'n sigaret aansteek voel ek skuldig. Ek rook soms vir dae nie en dan pak die gier my weer. So ek KAN daar sonder maar dis 'n sielkundige ding.....so gou ek weet ek moet nie dan doen ek dit. So nou se ek vir myself ek IS 'n roker en dan rook ek nie. :blink:

Maak dit ooit sin........ek glo nie........alles wat ek doen is agterstevoor.

Al wat ek weet is dat dit geldmors is en mens se longe is useless......al rook jy vir dae nie.............rook is rook. Miskien moet ek begin drink dan worry ek nie oor die stink nie. Wat drink 'n mens so deur die dag as jy so alleen sit? Lewer hulle af? Ek sit nie voete in 'n bottle shop nie......... :oops:

Ek wil gaan kyk waar is daai poofter seksie, nog nie gesien nie, miskien IS daar iets wat lekker ruik. Julle se dis Woollies? :angry:

Shame ek kry die arme Mauritz so jammer, ek hoop vandag is vir jou 'n goeie dag M. Alles kom mos mettertyd reg....alles, jy sal sien.

groete en 'n mooi dag vir julle.

Link to comment
Share on other sites

Ek rook soms vir dae nie en dan pak die gier my weer.

Maak dit ooit sin........ek glo nie........alles wat ek doen is agterstevoor.

Ai KD....

jy weet jy kan dit doen!!! Dis soos as ek alleen by die huis is en net wil eet... het niks beters om te doen nie.... miskien as jou asempie eers daar is om jou besig te hou, dan vergeet jy sommer van die stokkies ook!!

My man se mos hy moet darem een sonde he.... (hy het laasjaar opgehou rook, nou whiskey hy innie aand....)

:blush:

Link to comment
Share on other sites

Oppas vir die whiskey in die aand!!!

Ons woon mos in die stofgat van die midde ooste. Toe verbeel ek my ek stres vreeslik wanneer dit eksamentyd is en begin met 'n ou klein whiskey 'tjie in die aande.

Kleintjie het effentjies gegroei na 2 middelslag - om te slaap sien.

Hmmm - 10kg opgetel - gepraat met dokter hy sê dis soos suiker eet met 'n lepel. (Maar jy kry darem 'n bietjie van 'n buzz ook)

Nou weer niks whiskey al vir maande - 9 kg verloor. Coincidence? I think not.

Dog ek net sê!

Link to comment
Share on other sites

Oppas vir die whiskey in die aand!!!

Hmmm - 10kg opgetel - gepraat met dokter hy sê dis soos suiker eet met 'n lepel. (Maar jy kry darem 'n bietjie van 'n buzz ook)

Nou weer niks whiskey al vir maande - 9 kg verloor. Coincidence? I think not.

Dog ek net sê!

Hmmmm en LM wil my nie glo nie..... hy se dis my kos wat hom nou vet maak!!! So bliksem!

Link to comment
Share on other sites

Oppas vir die whiskey in die aand!!!

Agge nee ... en hier dog ek whiskey is die enigste ou drankie wat mens wel op 'n dieet mag drink :)

Edited by Rissiepit
Link to comment
Share on other sites

Rissiepit, dis darem nie heeltemal verbode nie!!

Mens mag so elke paar dae 'n "shot" drink, weet nie presies hoeveel is dit nie...

Ek dink in alle geval ek mag dit dalk so effe oordoen het.... Niemand het enigiets gesê van dis veilig om 3x shots elke aand te drink nie!! :lol::o

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...