Jump to content

Koffie Klub groot sukses


Wessies

Recommended Posts

Die Koffie Klub byeenkoms in Rooihuiskraal was 'n groot sukses ten spyte van die koue en reën weer!

Baie dankie aan Miri en Johan vir al julle moeite! Mens kon sien dat julle baie baie moeite gedoen het met al die reëlings, geskenkpakkies, sweeties vir kinders, pap (nogal met biltong in!) en sous. 'n Groot dankie wat diep uit ons harte kom!

Dit was lekker om almal te ontmoet en heel middag net oor een onderwerp te kon gesels - Aus!!

Hoop ons kan weer kuier vorentoe!

Link to comment
Share on other sites

Hi dankie julle! Ek het nog gedink ek gaan iets opsit, toe spring julle my wragtig voor! Dit was vir ons 'n groot plesier en dit was lekker om almal te ontmoet. Ons het vreeslik lekker gekuier. Ons wil net baie dankie se vir almal wat daar was. Dit het vir ons baie beteken dat julle die moeite gedoen het om die braai by te woon.

Dan, iemand het hulle rooster vergeet, hy soek sy baas met 'n seer hart. Laat weet tog sodat ons hom kan terug besorg. En 'n rooi deksel soutpotjie het ok agter gebly. Wie sin is dit? Hy soek ok sy baas!

Ek wil gou kyk of ek die fotos kan opsit, so dames, knyp toe daai oe, want ek weet hoe bang julle is vir 'n kamera! Gelukkig het ek die fotos geneem en is ek in die minderheid. Maar geniet dit maar.

Dit was 'n fantastiese dag!

Dit lyk my ek is te dom! Ek kry nie die fotos gelaai nie!! Is daar iemand vir wie ek dit kan mail en dan kan hulle dit op sit seblief!!

Edited by Wannebee_Oz
Link to comment
Share on other sites

Kom ons kyk of ons dit regkry

Dis natuurlik die organiseerder Miri

post-10147-1209836603.jpg

Edited by Wessies
Link to comment
Share on other sites

:whome: Lyk of dit werk. sal vir jou ons huis email adres PM, dan kan jy dit maar stuur. dan sal ons dit opsit.
Link to comment
Share on other sites

Drie hoera's vir Miri en Johan :ilikeit::ilikeit::ilikeit:

Dankie julle. Dit was heerlik. Sommer klaar lekker pelle gemaak. Sien nou nog meer uit na Brissies. En ja Debbie jy wat Perth toe ook gaan. Jy en Burger sal moet kom kuier in Brissies. Suzette en Andrewette daai Jasmyn winkel wag vir ons daar.....

Miri daai rooster is ons'sn. Jy sien Pieter wil mos jou huis verkoop..........sal plan maak.

groete Anmarie

Link to comment
Share on other sites

Wil ook maar net dankie se van ons kant af! Dis sommer baie lekker om die gesigte by die name te sit.... Ons moet weer gou so maak

Weereens dankie van Koos, Mara, Jackie en Ettienne

Link to comment
Share on other sites

Hi Guys

Thanks from Belinda and myself. It was great to meet and chat with people thinking on the same line as yourself. And hearing what other people have done and what has worked. It was will orginised and we enjoyed ourselves.

Thanks again.

Cheers,

Dave & Belinda

Link to comment
Share on other sites

Stem 100% saam met al die replies. Baie dankie aan Mirri & Johan vir al julle moeite, dit was heerlik.

Groete

Lindie

Link to comment
Share on other sites

Dave & Belinda,

Congrats with your first posting!! Nice to have you on the forum as well!! :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Miri & Johan

Baie dankie vir 'n fantastiese dag ten spyte van die slegte weer.

Al julle moeite word regtig waarder. Sterkte met julle rollercoaster wat voorle!!

Melissa, Travis & seuns

Link to comment
Share on other sites

Hey julle almal,

Soos wat die vorige mense gese het, die immi-braai was great!!!

Dankie Miri & Johan vir al die moeite en GELAG!!! Sterkte vir julle splinternuwe lewe in Perth, ons beny julle!

Groete tot ons weer kuier!

Stefan & Suzette

Amberfield Heights :P

Link to comment
Share on other sites

Thanks Miri for getting us all together. It was great to be with a bunch of people in the same shoes as us.

Wishing you the best for your move.

Regards

Christo and Adene

Link to comment
Share on other sites

Ja dit was great !!! Dit gee mens sommer weer moed om te sien ons is nie aleen in die bootjie nie :P

Dankie vir die dag ... en ons moet gou weer so maak !

Link to comment
Share on other sites

Kyk ek gaan nou sommer so een vir een foto opsit want lyk my wil dit so he. So, hier is hulle

Link to comment
Share on other sites

Nog 'n dankie aan Johan & Miri, julle het dit goed gereël!

Ons sal julle hier moet hou, dan weet ons die byeenkomste sal 'n sukses wees! ;)

Gaan julle mis...

Link to comment
Share on other sites

Johan & Miri

Thanks so much for all the trouble you guys went through to organise this coffee club - it was most enjoyable and the venue was perfect. The pap was divine and that says alot coming from a 'soutie'.

Good luck with the final arrangements and hope all runs smoothly.

Cross Clan

Link to comment
Share on other sites

Hi All

Sorry we missed the last coffee club. We are heading for Oz end Dec and have visas, etc all arranged. We would love to attend the next coffee club to share our experiences and help where we can.

So who is arranging the next one? Julie and I would be more than willing to organise.

cheers

Andre

Link to comment
Share on other sites

Hi Julle almal

Soos altyd is ek en Debbie hier aan die einded van dinge maar ek wil van ons kant af ook darem net baie dankie se vir Miri en Johan vir al julle reelings.

"n Groot gedeelte van die dag se sukses is as gevolg van julle twee se insette.

Thanks hoor.

Burger & Debbie

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...