Jump to content

Gratis voorhuis stel in Adelaide


Blossom

Recommended Posts

DSCF1125.jpgDSCF1126.jpg

DSCF1127.jpgDSCF1124.jpg

Hallo almal,

Ek het gedink dat voor ek die banke buite op die straat in die reen sit, is daar dalk iemand wat sal belangstel. Dis bietjie ge damage maar met 'n kussingkie of twee lyk dit nie te bad nie.

Miskien is daar dalk iemand wat nog wag vir die container om te kom en wat dit kan gebruik.

As iemand belangstel moet hulle dit asb. teen Woensdag kom oplaai want andersins moet dit buite staan.

Gedink ek help dalk iemand so, die banke is rerig nie te sleg nie en as mens wil kan die groot een later van tyd net oorgetrek word. Die hele sitplek kom uit om oortrek maklik te maak. Ek sien upholsterers orals.

Groete,

Link to comment
Share on other sites

As iemand belangstel kan julle my net pm vir 'n foon nr of adres. As ek teen Maandag nog geen reaksie het nie sal ek dit maar buite sit, lyk net vir my na 'n mors van iets wat gebruik kan word. :whome:

Link to comment
Share on other sites

Vrek dis mooier as myne! Ek hoop jy kry iemand wat dit oorvat, anders bel die SPCA of Salvation Army en hoor of hulle belangstel. Of adverteer "for free" in jou local koerantjie.

Link to comment
Share on other sites

Of sit sommer n papietjie op by die kafee met jou telefoon nommer. Ek hoop regtig nie die ding reen nat nie.

Link to comment
Share on other sites

bel die SPCA of Salvation Army

Ek weet die Salvos en Vinnies, het soms mense wat goed "collect".... kyk miskien om hulle n luitjie te gee... hulle fix dit op en verkoop dit mos weer!!

Link to comment
Share on other sites

Guest wilna

Ek kon nie regkom by die kerk nie, hulle se daar is 'n Salvo (nie seker hoe mens dit spel nie) in Hallett Cove wat meubels vat, miskien moet jy by hulle hoor dalk kom haal hulle dit.

Link to comment
Share on other sites

Hi Wilna,

Hier was 'n Salvo's by Hallett Cove maar nou met die verbrekings en verbouings het hulle toegemaak. Ek sien hier is 'n ander een by Marion, sal hulle more bel en hoor. Dankie vir al die moeite wat julle gedoen het, ek is seker die banke sal by iemand uitkom wat dit nodig het.

Groete,

Link to comment
Share on other sites

Is dit nou nie een van die mooi Aussie dinge nie, die verniet wegee besingheid ?. Mense sit "hard rubbish" neer buite en ander kom kollekteer, of soms die council, verniet, mahala. Ek hoop jy kom reg en bly om te sien ander Saffers het ook in die lokale "kultuur" ingekom van deelsaam en hulp in die gemeenskap. Ons het daardie sin vir gemeenskap lankal verloor in SA, ongelukkig, ek hou van dit hier.

Link to comment
Share on other sites

  • 7 years later...

Haai Blossom,

Ek sou baie graag wou belangstel aan die sitkamer stel mits dit nog beskikbaar is laat weet my asb baie dankie

Link to comment
Share on other sites

Barianca, welcome to the forum. When you read the posts it is always a great idea to check the date that the last post was made. This thread dates back to 2008, so it will not help you today!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...