Jump to content

Kind ouer as 18 en ander afhanklikes


Danie en Christina

Recommended Posts

Wil sommer net hoor of enigeen vir my kan inligting gee oor hoe mens bewys dat jou kind van 19, laasjaar klaargemaak met skool en tans besig met 'n 1 jaar kursus (Target Life College), finansieel van jou afhaklik is, sodat ons ook vir haar kan aansoek doen. Verder bly my moeder 88 ook by ons en is ook finansieel afhaklik van ons (synde die ouderdoms pensioen skaars brood vir 'n maand kan voorsien) - nog nie seker of sy sal wil saamgaan nie, maar doen maar net solank bietjie huiswerk. Dit lyk of dit moontlik is om albei saam te vat - dit is net die bewyse - hoe bewys jy so iets? Sal 'n polisie verklaring dit doen? Enige raad sal waardeer word.

Link to comment
Share on other sites

Dag Danie & kie!

Ek het ongelukkig geen persoonlike ondervinding maar het 'n post van Riekie raak gelees.

Sy is baie behulpsaam, en is seker sy sal dalk kan help! Stuur vir haar 'n PM!

Sorry dis al wat ek nou kan offer!

D :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...