Jump to content

Spices


Heymanse

Recommended Posts

I'd like to know what the spices are like in Aus. Are they more or less what we're used to here in SA (good old Robertsons)? What about meat tenderiser (an absolute must with any red meat), bbq spices etc. etc. etc.?

Link to comment
Share on other sites

Hi,

I use the GFresh, flowers of the world, range of spices and are happy with it. You get everything that you need, from cracked pepper to meat tenderizer. And more, they've got a great range.

You get Bisto here.

But no Aromat, for that you've got to go to the special S.A. shops that"s all over the place.

All in all I'm quite happy with the groceries thats available here. Even tried polenta in the place of maize meal. Nice!

Link to comment
Share on other sites

HI Lorinda!

Ja, soos KD se, die spices hier is baie goed, ek koop net Robertsons by die SA shop en ook Marina Braai Sout. Die SA produkte het MSG in wat hulle so lekker laat smaak. Sommige van die Ozzie goed is bietjie bland, maar dis omdat dit MSG FREE is.

Mens raak gou gewoond aan al die smake. Ek dink baie van die goed is gesonder vir mens as in ZA.

Wanneer kom julle oor? Enige nuus met die huis?

Groete

Link to comment
Share on other sites

Hi Elize!

Goed om weer van jou te hoor. Hoop dit gaan sommer baie goed met julle daar! En die kinders, hoe vind hulle die skole daar - ek maar skrikkerig vir dit wat voorlê vir my kiddies om eerlik te wees. Worry nie soseer oor my seun nie, maar my meisiekind is nou nie die brightste spark op die planeet nie en sy sukkel maar jong. Ma probeer maar help waar ek kan, ek wens net die onderwysers & onderwyseresse kon bietjie meer aandag aan hulle gee en nie so deur die werk jaaaaaag nie dan kon die kinders ten minste byhou!

Nietemin, ons huis is toe verkoop! Nou net vir die hele transaksie om sy gang te gaan maar ons hoop dat die huis finaal van ons naam af sal wees so teen einde Mei of begin Junie. Baie oulike mense wat die huis gekoop het. Ons vliegtuigkaartjies bespreek en ons vlieg 22 Junie op Qantas QF64 om 18:10. Kan nie meer wag nie - maar voor ek op daai vliegtuig klim het ek nog 'n miljoen goeters om te doen, soos jy goed weet. Op hierdie stadium het Wicus nog nie 'n werk nie - ons soek nog kliphard - maar dit sal makliker gaan ons eers daar is glo ek. Het nog nie 'n cooking clue waar ons gaan bly nie maar hoop dinge werk uit nader aan die tyd. Ek is bang ek los dalk dinge vir te laat en raak skoon benoud oor alles. Drink Stressless dat dit by my ore uitloop - anders sou ek ook al lankal geknak het.

Laat weet hoe dit met julle gaan asb!

Is darem bly oor die spices julle - ek kan nie sonder my meat tenderiser klaarkom nie!

Groete

Lurinda

Link to comment
Share on other sites

Lurinda

Jy hoef nie te stress nie, ek het vir nou my kids in 'n staatskool gesit tot ons die privaatskole mooi uitgekyk het. Ek moet se, ek is baie beindruk met die skole se ondersteuning. Hulle gee my seun engelse hulp en het my gevra of daar enigiets ekstra is wat hulle vir hom kan gee, ekstra lesse, musiek, sport ens. Dit is as deel van hul immigrant program. Baie goeie hulp met die engels lees en praat. So, moenie komkommer nie....

Wat werk aanbetref, julle sal gou regkom! Daar is baie werk en jul sal gou iets kry wat jou man pas.

Laat weet as jul iets nodig het, of nog vrae het...ons help mekaar mos!

Groetnis,

Link to comment
Share on other sites

Hi julle

Kry mens iets soos Roberson's se 'Spice for rice' daar, of sal jy dit by die RSA winkel moet koop? Ek sal maar n paar botteltjies saamvat in die container, dit lyk of dit toegelaat word?

Dankie!

Link to comment
Share on other sites

Glad to hear there are MSG FREE spices, as I am allergic to MSG, so was wondering about this, but now I have my answer, thanks.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...