Jump to content

Gmail is puik!


Massyn

Recommended Posts

Vir die wat nog nie 'n Gmail account het nie, wil ek julle uitnooi : kry vir jou een!

Gmail is Google se oplossing vir gratis email op die web. As jy hotmail of webmail gebruik mis jy baie deur nie op Gmail te wees nie. Behalwe vir die 2.5GB kapasiteit (ja, 2.5 GB!!!) het Gmail 'n puik soek fasiliteit sowel as 'n ingeboude chat.

Om Gmail te kan gebruik moet jy ge"invite" word. Ek kan nog 90 van myne af stuur, en sal met graagte 'n invite stuur aan enige iemand wat wil verander.

O ja - jy kan Outlook nog steeds gebruik.. Gmail ondersteun POP3 !!

Link to comment
Share on other sites

Ek stem saam met Massyn,

Gmail is die beste! Ek het al soveel mail servers gebruik deur die jare, en hierdie is die beste wat ek nog ooit gehad het. Jy kry ook nie al die aaklige advertensies soos met Hotmail se voorblad nie.

Jy kan ook 'n Gmail rekening oopmaak deur jou selfoon te gebruik, jy gee jou nommer, en hulle stuur vir jou 'n kode om mee in te teken. Dit kos jou niks, en hulle gebruik nooit weer jou nommer nie. Onthou net om die blokkie onder die kode te merk dat jy nie jou nommer gestoor wil hê nie.

Groetnis,

Dreamy

Edited by Dreamcatcher
Link to comment
Share on other sites

Hi Larry. Thanks for the PM.

Weet iemand wat ek moet inlees by connections>incomming mail(POP3) and Outgoing mail(SMTP) om gmail deur outlook te gebruik, asseblief.

Dankie

Link to comment
Share on other sites

Hi Larry. Thanks for the PM.

Weet iemand wat ek moet inlees by connections>incomming mail(POP3) and Outgoing mail(SMTP) om gmail deur outlook te gebruik, asseblief.

Dankie

Kyk gerus op die Gmail help center. Hulle het alles wat jy nodig het.

http://mail.google.com/support/bin/topic.py?topic=1555

Groetnis

Link to comment
Share on other sites

Guest Larry

Massyn,

Weet jy miskien wat is die verskil tussen "gmail.com" en "googlemail.com"? Ek gebruik altwee en dit lyk asof dit nie 'n verskil maak nie.

In English:

Massyn,

Do you perhaps know what is the difference between "gmail.com" and "googlemail.com"? I use both and it doesn't look as if it makes a difference.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...