Jump to content

Markert Day 2008


Sonskyn

Recommended Posts

Ons kerk hou 'n mark op 19 April 2008 by die Wedderburn Christian Campsite. Ons nooi almal van harte uit om saam met ons die dag te kom geniet. Kom ontmoet ander mense. Die kerk bestaan uit 95% uit Suid Afrikaaners. Daar gaan verskeie dinge te koop en te eet wees. Daar gaan ook baie dinge wees vir die kinders om te doen. Kom kuier saam met ons en geniet die dag.

Tyd 10 am - 2 pm

Plek: Wedderburn Christian Campsite

208 Minerva RD, Wedderburn NSW 2560,

www.wedderburn.org.au

Sien julle daar!! :blink::hug::wub:

KOM ASB!!! B):lol:

ALMAL WELKOM!!, Hoef nie aan die kerk te behoort nie.

Edited by Sonskyn
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...